SA Junior Swemkampioenskappe – Hoërskool Durbanville
SA Junior Swemkampioenskappe. Hoërskool Durbanville Swemspan blink uit by SA Junior-kampioenskappe. Durbies se swemmers het die skool se naam met trots hoog gehou tydens die Suid-Afrikaanse Junior Swemkampioenskappe, wat van…
Bergfiets by Devonbosch – Hoërskool Durbanville ryers presteer
Bergfiets by Devonbosch. Hoërskool Durbanville Bergfiets-seisoen afskop. Durbies se bergfietsryers het die naweek hul seisoen met groot geesdrif begin by Devonbosch, Stellenbosch – en sommer dadelik sterk vertonings gelewer. Podiumplekke:…
SA National Open Water – Hoërskool Durbanville staan uit
SA National Open Water. Die SA National Open Water Championships het van 6–8 Maart in Jeffrey’s Baai plaasgevind, waar Suid-Afrika se beste oopwater-swemmers mekaar die stryd aangesê het. Hoërskool Durbanville…
Top 5 Atletiek Coetzenburg – Hoërskool Durbanville uitstaande
Top 5 Atletiek Coetzenburg. 🏆 Hoërskool Durbanville blink uit by Top 5 Atletiek. Hoërskool Durbanville het vanjaar dubbelgoud gewen by die Top 5 Atletiek Coetzenburg byeenkoms wat by Coetzenburg, Stellenbosch,…
SA o.18 IPT Gholf – Hoërskool Durbanville trots
SA o.18 IPT Gholf. SA o.18 Interprovinsiale Toernooi – Polokwane. Henru Walters van Hoërskool Durbanville verteenwoordig hierdie week die Wes-Kaap (WP) by die Suid-Afrikaanse o.18 Interprovinsiale Golftoernooi in Polokwane. Hierdie…
Tweekamp Liga 4 – Hoërskool Durbanville presteer
Tweekamp Liga 4. Hoërskool Durbanville atlete het die afgelope naweek sterk vertoon tydens die vierde rondte van die Tweekamp Liga 4. Verskeie leerlinge het uitstekende posisies behaal, met ’n hele…
SA Biathle Kampioenskap – Hoërskool Durbanville
SA Biathle Kampioenskap. Tydens die afgelope skoolvakansie het die Durbies met trots aan die Suid-Afrikaanse Biathle Kampioenskap in Nelspruit deelgeneem. Hulle het uitstekend gevaar en die volgende uitslae behaal: O/15…
SA Kortbad Swemkampioenskap – Hoërskool Durbanville
SA Kortbad Swemkampioenskap. 🏊♀️ Hoërskool Durbanville skitter in die swembad! Hoërskool Durbanville se harte klop vol trots! Baie geluk aan die Durbies wat hul plek verseker het by die SA…
WP Kampioenskap – Hoërskool Durbanville, Christiaan Kunneke
WP Kampioenskap. vir Christiaan Kunneke! Christiaan Kunneke van Hoërskool Durbanville het op 16 Augustus 2025 sy merk gemaak by die WP Stoeikampioenskap deur twee goue medaljes in te palm —…
CTHSN-Netbalkapteins – Hoërskool Durbanville presteer
CTHSN-Netbalkapteins. Hoërskool Durbanville se Netbalsterre skitter as leiers op die netbalveld! Die Netbalspanne van Hoërskool Durbanville vier ’n trotse oomblik met die aankondiging van hul CTHSN-kapteins vir 2025. Hierdie jong…
WP Grant Khomo Rugbyspan – Hoërskool Durbanville
WP Grant Khomo Rugbyspan. Baie geluk aan die twee Durbies, Raydon Williams en Hadley Erasmus, wat opgeneem is in die WP Grant Khomo-rugbyspan. Durbies wens ook Hoërskool Durbanville se WP-verteenwoordigers,…
Wes-Kaap Liga-kampioenskap – Hoërskool Durbanville
Wes-Kaap Liga-kampioenskap. Hoërskool Durbanville se o.15, o.17 en o.18’s het die naweek aan die Kay Motsepe en DSTV Wes-Kaap Netballiga-Kampioenskap deelgeneem op Bredasdorp. Durbanville eindig as volg in die Wes-Kaap…
Hokkie WP skolespanne – Hoërskool Durbanville
Hokkie WP skolespanne. Hoërskool Durbanville is opgewonde om aan te kondig dat hulle spog met nie minder nie as agt dogters wat in verskeie Hokkie WP skolespanne opgeneem is: O.18A…
Wes-Kaap Skole Netbalkampioenskap – Paarl Gimnasium
Wes-Kaap Skole Netbalkampioenskap. Paarl Gimnasium se o.14A- en o.16A-topskole netbalspanne het die afgelope naweek aan die Wes-Kaap Skole Netbalkampioenskap deelgeneem. Resultate behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.paarlgim.co.za/ Foto’s verskaf
Abraham Geldenhuys Stoeitoernooi – Hoërskool Durbanville
Abraham Geldenhuys Stoeitoernooi. Twee leerders van Hoërskool Durbanville, Sebastian Fourie en Mija Vermeulen, het onlangs aan die Abraham Geldenhuys Stoeitoernooi deelgeneem. Hulle het as volg presteer: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Skoleswem – Hoërskool Durbanville
Skoleswem. Foto, agter: Schalk Bredenhann, Sion Coetzee, Wian Joubert, Roean Troskie, Jean Troskie, Joshua White. Voor: Ziané Jantzen, Lily Otterbach, Juané Burger, Margo Senekal Tien swemmers van Hoërskool Durbanville het…
KERF countdown is on – Kearsney College
KERF countdown is on. The countdown is on as the cream of the country’s young rugby players are doing final training ahead of next week’s kick-off of the Kearsney Easter…
CR vd Merwe Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof
CR vd Merwe Tennistoernooi. Vir die negende agtereenvolgende jaar is Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, die wenners van die CR vd Merwe Tennistoernooi. Die o.19A’s het vandag in die finaal teen…
WP Tweekamp Kampioenskap – Hoërskool Durbanville
WP Tweekamp Kampioenskap. Hoërskool Durbanville se atlete het aan die WP Tweekamp Kampioenskap deelgeneem en uitstekend presteer. Medaljewenners: Hoërskool Durbanville word ook aangewys as die WP-ligawenners vir die 2024/2025 seisoen…
Kearsney Easter Rugby Festival – Kearsney College
Kearsney Easter Rugby Festival. In an exciting development, the Kearsney Easter Rugby Festival (KERF) will have 28 teams participating in this year’s 16th edition. Attending the festival, will be 12…
Hoogtepunte van 2024 – Hoërskool Durbanville
Hoogtepunte van 2024. Hoërskool Durbanville deel enkele hoogtepunte van 2024. Oud-Durbies, Bianca Odendaal en Minette Erasmus word opgeneem in die SA o19 Netbalgroep. Durbanville Netbalspelers, Anja en Anika haal die…
Rugbybeurse/Kontrakte – Hoërskool Durbanville
Rugbybeurse/Kontrakte. Vyf rugbyspelers van Hoërskool Durbanville het rugbybeurse/ kontrakte ontvang: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://durbanvillehs.co.za/ Foto verskaf
NSS Merkers 2024 – Hoërskool Durbanville
NSS Merkers 2024. Hoërskool Durbanville is trots op hul 27 personeellede wat verkies is vir NSS Merkers 2024 van die Graad 12’s. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://durbanvillehs.co.za/ Foto’s verskaf
SASN Fast Five kampioenskap – HTS Middelburg
SASN Fast Five kampioenskap. HTS Middelburg se meisiespanne het dag 1 van die SASN Fast Five kampioenskap hul staal gewys met uitstaande vertonings. Die span het al drie van hul…
Fast Five Netbal SA’s – Hoërskool Jim Fouché
Fast Five Netbal SA’s. Twee van Hoërskool Jim Fouché se netbalspanne, o.17 en o.15, het hul skool verteenwoordig by die Fast Five Netbal SA’s. Uitslae behaal: O.17 Span O.15 Span…
Bergfiets Skole XCO Bloemendal – Hoërskool Durbanville
Bergfiets Skole XCO Bloemendal. Hoërskool Durbanville se leerders het aan die Bergfiets Skole XCO Bloemendal deelgeneem. Uitslae behaal: Sub-Junior Meisies: Sub Junior Seuns: Youth boys (15): Youth boys (16): Junior…
ATKV-Tienertoneel – Finaliste van 60ste fees bekend
ATKV-Tienertoneel. Die 60ste ATKV-Tienertoneel was vanjaar simbioties. Meer as 3 000 tieners het hul stories tydens nege streeksfeeste landswyd vertel. 187 Produksies van regoor Suid-Afrika het nie op die planke…
Tienertoneel – Hoërskool Durbanville Presteer
Tienertoneel. Die Streeksfeesfinaal uitslae van die ATKV Wes-Kaap is aangekondig. Kamp saam is die wenners. Kamp saam ontvang benoemings vir: Weg ontvang benoemings vir: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://durbanvillehs.co.za/ Foto verskaf
SA Hoërskole Gholf Kampioenskap – Hoërskool Durbanville
SA Hoërskole Gholf Kampioenskap. Henru Walters, leerder van Hoërskool Durbanville, het algeheel in die 2de plek geëindig (-5) by die SA Hoërskole Gholf Kampioenskap, 23 Julie. Hoërskool Durbanville se 1ste…
SA Judo – Hoërskool Durbanville
SA Judo. Pieter Neethling, leerder van Hoërskool Durbanville, het die afgelope vakansie aan SA Judo groep 4, gewig 74kg, deelgeneem en ‘n 2de plek behaal. Hiermee verwerf Pieter ook sy…
SA o.16 Netbalspan – Hoërskool Durbanville
SA o.16 Netbalspan. Twee leerders van Hoërskool Durbanville, Anja Mostert en Anika Loubser, is in die SA o16 Netbalspan (SASN) opgeneem. South African Schools Netball (SASN) is not an individual…
TSA Nationals Tennistoernooi – Hoërskool Durbanville
TSA Nationals Tennistoernooi. Twee leerders van Hoërskool Durbanville, Femke Smit en Roxie van Heerden is uitgenooi om deel te neem aan die TSA Nationals Tennistoernooi 2024 in Bloemfontein van 21…
WP Atletiek Kampioenskap – Hoërskool Durbanville
WP Atletiek Kampioenskap. Dit het die afgelope naweek medaljes gereën by die WP Atletiek Kampioenskap. Hoërskool Durbanville se atlete het 51 medaljes verower: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://durbanvillehs.co.za/ Foto’s verskaf
VRL Sekretaresse 2024 – Hoërskool Durbanville
VRL Sekretaresse 2024. In ons reeks oor Hoofleiers, oftewel VRL Sekretaresse 2024 van Hoërskool Durbanville in Kaapstad, gesels Schools That Rock met Klara Brand. Sy beklee die posisie van VRL Sekretaresse vir…
VRL Tesourier 2024 – Hoërskool Durbanville
VRL Tesourier 2024. In ons reeks oor Hoofleiers, oftewel VRL Tesourier 2024 van Hoërskool Durbanville in Kaapstad, gesels Schools That Rock met Lienke Vermeulen. Sy beklee die posisie van VRL Tesourier vir die…
VRL Ondervoorsitter 2024 – Hoërskool Durbanville
VRL Ondervoorsitter 2024. In ons reeks oor Hoofleiers, oftewel VRL Ondervoorsitter 2024 van Hoërskool Durbanville in Kaapstad, gesels Schools That Rock met Corneli Koen. Sy beklee die posisie van VRL Voorsitter vir…
VRL Voorsitter 2024 – Hoërskool Durbanville
VRL Voorsitter 2024. In ons reeks oor Hoofleiers, oftewel VRL Voorsitter 2024 van Hoërskool Durbanville in Kaapstad, gesels Schools That Rock met Gerd Klem. Hy beklee die posisie van VRL Voorsitter vir…
Kalahari Vasbyt – Hoërskool Durbanville
Kalahari Vasbyt. Vier vasbyters van Hoërskool Durbanville, Quinn Koekemoer, Sebastián Dreyer, Ivan Gouwsventer en Pieter Neethling woon vanjaar die Kalahari Vasbyt by. Sedert 1987 maak die Kalahari Vasbyt ʼn verskil…
Skole Netbal – Hoërskool Durbanville
Skole Netbal. Hoërskool Durbanville Netbal het vanjaar weer ‘n skole netbal droomseisoen beleef. Hoërskool Durbanville het 23 goue en 3 silwer medaljes in die WP Superliga finale verower. Verder is…
Hoë Prestasie Rugbygroep – Hoërskool Durbanville
Hoë Prestasie Rugbygroep. Drie rugbyspelers van Hoërskool Durbanville, Kyle Doyle, Tylo Hess en Callum Koekemoer is in die Westelike Provinsie o15 Hoë Prestasie Rugbygroep opgeneem. Durbies is baie trots op…
SA Netbal Kampioenskap – Hoërskool Durbanville
SA Netbal Kampioenskap. Hoërskool Durbanville het deelgeneem aan die SA Netbal Kampioenskap Fast 5 & Hoops. Durbanville se o15A Netbalspan was onoorwonne aan die einde van Dag 1. Uitslae: Meer…
Bloemendal Bergfietsry kampioenskap – Hoërskool Durbanville
Bloemendal Bergfietsry kampioenskap. Agt fietsryers van Hoërskool Durbanville wat die naweek aan die Bloemendal Fietsry kampioenskap deelgeneem het, het ook gekwalifiseer vir die SA Skole Fietsry Kampioenskap in Brits vanaf…
Western Cape WAG Gymnastics – Hoërskool Durbanville gimnas presteer
Western Cape WAG Gymnastics. Hoërskool Durbanville leerder, Helena Fourie, het die 3de September deelgeneem by die Western Cape WAG Gymnastics Championships in Saldanha waar sy op level 8 (ouderdom 14…
GMMDC Nasionale Wiskunde Kuns – Hoërskool Durbanville
GMMDC Nasionale Wiskunde Kuns. Vier leerders van Hoërskool Durbanville het toekennings/prestasies by die GMMDC Nasionale Wiskunde Kuns kompetisie hehaal. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://durbanvillehs.co.za/ Foto verskaf
ATKV Tienertoneel – Grenslose nasionale finaliste bekend
ATKV Tienertoneel. Die 59ste ATKV-Tienertoneel was vanjaar grensloos, met 3 200 tieners wat hul stories tydens agt streeksfeeste landswyd vertel het. 195 Produksies van regoor Suid-Afrika het nie op die…
SA Nasionale Netbal Kampioenskap – Durbanville netbal skitter
SA Nasionale Netbal Kampioenskap. Hoërskool Durbanville se o.16 en o.17 netbalspanne het die eerste dag van die SA Nasionale Netbal Kampioenskap skitterend afgeskop. Die o.16’s het al vier hul wedstryde…
Tienertoneel – Hoërskool Durbanville by Play House kompetisie
Tienertoneel. Hoërskool Durbanville se toneelgroepe het aan die Play House Tienertoneel kompetisie deelgeneem en ‘n baie sterk begin vir die seisoen gemaak. Spesiale toekennings: Beste Ensemble: Beste ondersteunende aktrise: 24…
SA Topskole Netbal – Hoërskool Durbanville skitter
SA Topskole Netbal. Hoërskool Durbanville se Eeerste Netbalspan het die afgelope naweek in die SA Topskole Netbal toernooi deelgeneem. Hulle eindig tweede in hul poel en wen altesaam ses van…









































