Wes-Kaap Skole Netbalkampioenskap. Paarl Gimnasium se o.14A- en o.16A-topskole netbalspanne het die afgelope naweek aan die Wes-Kaap Skole Netbalkampioenskap deelgeneem.
Resultate behaal:
- O.14A-span val ongelukkig tydens die kwarteindstryd teen Hoërskool Durbanville vas.
- O.16A-span eindig algeheel vierde en kwalifiseer vir die SA Netbalkampioenskap.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








