Nomads SA Meisies Gholfkampioenskap – Paarl Gimnasium
Nomads SA Meisies Gholfkampioenskap. Hoërskool Gimnasium Paarl is trots om aan te kondig dat Liebe van Eyssen (graad 11) gekies is om deel te neem aan twee gesogte gholfgeleenthede. Sy…
Groot5-Tennistoernooi – Helpmekaar Kollege skitter
Groot5-Tennistoernooi – Helpmekaar Kollege se seunstennisspan het geskiedenis gemaak toe hulle die Groot5-tennistoernooi gewen het. Die finale kan as ’n ware titaniese stryd beskryf word. Helpies het hul krag en…
o.16D Krieketspan – Paarl Gimnasium vs Simond Privaat
o.16D Krieketspan – Die o.16D Krieketspan van Paarl Gimnasium het Maandag hul krieketkrag ten toon gestel in ’n spannende wedstryd teen Simond Privaat. Van die eerste afslag het die toeskouers…
Skolekrieket – Paarl Gimnasium teen Parel Vallei
Skolekrieket. Paarl Gimnasium laat Parel Vallei tweede beste lyk. Paarl Gimnasium se o.15-krieketspanne het Woensdag die krieketveld oorheers en Parel Vallei met twee klinkende oorwinnings huis toe gestuur. Dit was…
Skeidsregtersgradering Gim-netbaldogters – Paarl Gimnasium
Skeidsregtersgradering Gim-netbaldogters. Hoërskool Paarl Gimnasium vier vandag ’n besonderse mylpaal! Groot gelukwense aan twee Gim-netbaldogters wat hul skeidsregtersgradering verwerf het. Hierdie prestasie wys nie net julle toewyding en liefde vir…
Jaarlikse Monetêre Beleidskomitee-kompetisie – Paarl Gimnasium
Monetêre Beleidskomitee-kompetisie. Paarl Gimnasium Ekonomie-leerders behaal tweede plek in nasionale SARB-kompetisie. Paarl Gimnasium is trots om aan te kondig dat vier van die skool se graad 12-ekonomieleerders as naaswenners aangewys…
English Olympiad – Paarl Gimnasium obtains excellent results
English Olympiad. 🌟 Paarl Gimnasium Shines in National English Olympiad! A group of 33 talented learners from Paarl Gimnasium recently participated in the annual national English Olympiad, competing in both…
Guschkie Top Skole Toernooi – Hoërskool Jim Fouché Seunshokkie
Guschkie Top Skole Toernooi – 🏑 Hoërskool Jim Fouché Hokkie: Guschkie Top Skole Toernooi 2025. Die 1ste seunshokkiespan van Hoërskool Jim Fouché het onlangs deelgeneem aan die gesogte Guschkie Top…
Afrika-Atletiekkampioenskappe – Paarl Gimnasium wen goud
Afrika Atletiek kampioenskappe. Baie geluk aan Jacobus van der Merwe van Hoërskool Paarl Gimnasium wat ’n uitmuntende prestasie behaal het by die O.20 Afrika-atletiekkampioenskappe! Jacobus het die goue medalje in…
WP Noord Meisie-hokkiespan – Hoërskool Bellville
WP Noord Meisie-hokkiespan. 🎉Baie geluk aan Luandri Engelbrecht (Graad 12) wat onlangs deel was van die o.18 WP Noord meisie-hokkiespan by die toernooi wat van 7 tot 9 Julie by…
Wes-Kaap Topskole Netbalkampioenskap – Hoër Meisieskool Paarl
Wes-Kaap Topskole Netbalkampioenskap. Netbalglorie vir Hoër Meisieskool Paarl by Topskole-kampioenskap. Hoër Meisieskool Paarl het opnuut gewys hoekom hulle as een van die Wes-Kaap se topsportskole beskou word. Tydens die onlangse…
Wes-Kaap Skole Netbalkampioenskap – Paarl Gimnasium
Wes-Kaap Skole Netbalkampioenskap. Paarl Gimnasium se o.14A- en o.16A-topskole netbalspanne het die afgelope naweek aan die Wes-Kaap Skole Netbalkampioenskap deelgeneem. Resultate behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.paarlgim.co.za/ Foto’s verskaf
Skole netbalwedstryde – Hoërskool Outeniqua
Skole netbalwedstryde. Hoërskool Outeniqua in George se netbalspanne het die afgelope naweek aan verskeie skole netbalwedstryde deelgeneem. Dag 1 Weens onvoorsiene weersomstandighede kon slegs die 0.14 netbalspan Donderdagaand teen Worcester…
Hoër Meisieskool Paarl Netbaltoernooi – Hoërskool Sentraal
Hoër Meisieskool Paarl Netbaltoernooi. Die eerste netbalspan van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, het vanoggend na die Sportsmans Warehouse-Hoër Meisieskool Paarl netbaltoernooi, vertrek. Die toernooi vind plaas vanaf 20 tot 23…
CR vd Merwe Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof
CR vd Merwe Tennistoernooi. Vir die negende agtereenvolgende jaar is Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, die wenners van die CR vd Merwe Tennistoernooi. Die o.19A’s het vandag in die finaal teen…
Kavaliers Hoërskole Tennisproewe – Paarl Gimnasium
Kavaliers Hoërskole Tennisproewe. Twee leerders van Hoërskool Paarl Gimnsium, Hanri van Rooyen en Minè King, het die afgelope naweek aan die o.15 Kavaliers Hoërskole tennisproewe deelgeneem. Beide spelers het baie…
Skole Krieket – Grey Kollege
Skole Krieket. Foto: Michael Niewoudt 50 (72) en Albert Liebenberg 51 (81). Grey Kollege se krieketspanne het teen verskeie skole gespeel tydens skole krieket wedstryde in die skoolvakansie. O.19A Span…
National English Olympiad – Paarl Gimnasium
National English Olympiad. Foto: Voor (v.l.n.r.) Julia van den Berg, Zani du Toit, Marian Kaffka, Grace-Ann Fouché en Annabel Theron. Agter (v.l.n.r.): Vivien Steyn, Lillian Snyman, Liander Pottas, Mia le…
Studenteraad 2024 – Paarl Gimnasium
Studenteraad 2024. Paarl Gimnasium het hul hoofleiers van die Studenteraad 2024 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.paarlgim.co.za/ Foto verskaf
Paarl Gimnasium – Hoofleiers van Huis Mc Farlane vir 2024
Paarl Gimnasium. Paarl Gimnasium het met trots die hoofleiers van Huis Mc Farlane vir 2024 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.paarlgim.co.za/ Foto verskaf
Wes-Kaapse Tuimelkampioenskap – Paarl Gimnasium leerder skitter
Wes-Kaapse Tuimelkampioenskap. Paarl Gimnasium leerder, Anebelle Esterhuisen, het op Vlak 9 in die afdeling vir dogters 13 – 14 jaar by die Wes-Kaapse Tuimelkampioenskappe deelgeneem. Sy het ‘n algehele 2de…
Paarl Gimnasium – Krieket seisoen goed begin
Paarl Gimnasium. Die o.19A krieketspan van Paarl Gimnasium het die 2023/2024-seisoen baie goed begin met twee goeie oorwinnings oor Trinity Grammar School, Australië en HTS Drostdy van Worcester. Trinity Grammar…
Gymnaestrada – Paarl Gimnasium leerder na Portugal
Gymnaestrada. Die eerste Gymnaestrada het in 1953 in Nederland plaasgevind. Die volgende een sal in 2027 in Lisabon, Portugal plaasvind. Dit word deur die FIG (Fédération Internationale de Gymnastique) aangebied.…
SA Skole Netbal – Paarl Gimnasium palm tweede plek in
SA Skole Netbal. Paarl Gimnasium se 1ste Netbalspan het die afgelope naweek aan die SA Skole Netbal toernooi deelgeneem. Die span het uitstekend gespeel en het die tweede plek behaal.…
Musiekeksamen Prestasies – Paarl Gimnasium leerders skitter
Musiekeksamen Prestasies. Drie leerders van Paarl Gimnasium, Soleil Greyling, Dirk Grobler en Hanna von Molendorff het eksterne musiekeksamen-prestasies behaal! Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://www.paarlgim.co.za/ Foto’s verskaf
Fairtree Super 12 Hokkietoernooi – Oranje 1ste gekeur
Fairtree Super 12 Hokkietoernooi. Die 12 deelnemende spanne aan die 2023 Fairtree Super 12-hokkietoernooi is gefinaliseer. Die twaalf skole is: Fairtree Super 12 Hockey Tournament The 12 participating teams in…
Paarl Gimnasium lewer wenners op: Jean de Villiers
Schools That Rock publiseer kort berigte oor ‘n aantal oud-leerders van skole op ons Facebook en Webtuiste. Paarl Gimnasium is bekend daarvoor dat talle oud-leerders, na skool, uitgestyg het in die…
Paarl Gymnasium rugby
After a Successful 2018 Coca Cola Craven week, here are the outstanding players that made the



























