)

SA Skole Netbal – Paarl Gimnasium palm tweede plek in

SA Skole Netbal. Paarl Gimnasium se 1ste Netbalspan het die afgelope naweek aan die SA Skole Netbal toernooi deelgeneem. Die span het uitstekend gespeel en het die tweede plek behaal. Paarl Gimnasium het in die finaal teen Afrikaanse Hoër Meisieskool van Pretoria gespeel en met 18 – 25 verloor.

Paarl Gimnasium het as volg presteer:

  • Wen Hoërskool Despatch 34 – 9
  • Wen Simpapa 59 – 1
  • Wen Hoërskool Sentraal 21 – 17
  • Wen Phahama 44 – 3
  • Wen Hoërskool Framesby 33 – 15 (Top 16)
  • Wen Potch Gimnasium 25 – 8
  • Wen Hoërskool Menlopark 27-16 (Top 4)
  • Verloor teen Affies 25-18 (Top 2)

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://www.paarlgim.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal