)

SA Topskole Netbal – Hoërskool Durbanville skitter

SA Topskole Netbal. Hoërskool Durbanville se Eeerste Netbalspan het die afgelope naweek in die SA Topskole Netbal toernooi deelgeneem. Hulle eindig tweede in hul poel en wen altesaam ses van die nege wedstryde wat oor die naweek gespeel is. Die span eindig algeheel elfde Nasionaal.

Die uitslae behaal:

  • Hoërskool Durbanville vs Hlabi: Wen 40 – 4
  • vs Hlomani: Wen 71 – 3
  • vs Tom Naude: Wen 44 -17
  • vs Ikhaheng: Wen 42 – 15
  • vs Hoërskool Menlopark: Verloor 22 – 26
  • vs Paarl Girls High: Verloor 20 – 30
  • vs Hoërskool Sentraal: Wen 24 – 22
  • vs Hoërskool Waterkloof: Verloor 24 – 27
  • vs Hoërskool Sekunda: Wen 23 – 16

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://durbanvillehs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal