SA Skole Netbal – Witteberg o.14A Netbalspan in SA top 15
SA Skole Netbal. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se o.14A Netbalspan het hul 2023 seisoen die afgelope naweek op `n hoë noot afgesluit. Die span het die afgelope naweek aan die SA…
SA Skole Netbal – Paarl Gimnasium palm tweede plek in
SA Skole Netbal. Paarl Gimnasium se 1ste Netbalspan het die afgelope naweek aan die SA Skole Netbal toernooi deelgeneem. Die span het uitstekend gespeel en het die tweede plek behaal.…








