)

SA Skole Netbal – Witteberg o.14A Netbalspan in SA top 15

SA Skole Netbal. HoĆ«rskool Witteberg, Bethlehem, se o.14A Netbalspan het hul 2023 seisoen die afgelope naweek op `n hoĆ« noot afgesluit. Die span het die afgelope naweek aan die SA Skole Netbal kampioenskap in Boksburg deelgeneem en vyf uit sewe wedstryde gewen!

Hierdie span was ook onoorwonne in die Sentrale Skole Reeks en dit maak die span ook die wenners van die reeks! Na afloop van die SA Kampioenskappe spog die span met die 15de plek in Suid-Afrika!

Uitslae op SA Skole Kampioenskappe:

  • Witteberg o.14 vs Potchefstroom Gimnasium: wen 12 – 11
  • Witteberg vs Grootdrink Noord-Kaap: wen 15 – 9
  • Witteberg vs Frikkie Meyer Mpumalanga: wen 16 – 12
  • Witteberg vs Saint Johns KZN: wen 21 – 3
  • Witteberg vs HoĆ«rskool Sentraal: verloor 11 – 12
  • Witteberg vs Ben Vorster: verloor 12 – 14
  • Witteberg vs HoĆ«r Volkskool Potchefstroom: wen 14 – 12

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal