Musiekeksamen Prestasies. Drie leerders van Paarl Gimnasium, Soleil Greyling, Dirk Grobler en Hanna von Molendorff het eksterne musiekeksamen-prestasies behaal!
- Soleil Greyling slaag Trinity gr. 6 klaviereksamen met lof (94%)
- Dirk Grobler slaag Unisa gr. 8 klaviereksamen met lof (82%)
- Hanna von Molendorff slaag Unisa gr. 8 viooleksamen met lof (80%)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf