)

Gymnaestrada – Paarl Gimnasium leerder na Portugal

Gymnaestrada. Die eerste Gymnaestrada het in 1953 in Nederland plaasgevind. Die volgende een sal in 2027 in Lisabon, Portugal plaasvind. Dit word deur die FIG (Fédération Internationale de Gymnastique) aangebied.

Die Gymnaestrada is die grootste Gimnastiek-byeenkoms ter wêreld. Daar was hierdie jaar 18 876 deelnemers van 50 lande. Dit is ‘n multidissiplinêre gimnastiekbyeenkoms wat uit Ritmiese Gimnastiek, Artistieke Gimnastiek, Akro, Tuimel, Trampolien en Dans bestaan. Die 2023 byeenkoms is vanaf 30 Julie tot 5 Augustus in Amsterdam aangebied.

Die Suid-Afrikaanse span bestaan uit groepe van die Wes-Kaap, KwaZulu-Natal en Gauteng. Hulle het onder die vaandel van die Suid-Afrikaanse Gimnastiekfederasie as “Team South Africa” deelgeneem. Die Wes-Kaapspan, waarvan Franziska Uys (gr. 10) van Paarl Gimnasium deel was, het uit 16 Ritmiese Gimnastiek-gimnaste en deelnemers van Athlone bestaan. Hulle het drie optredes van 10 minute elk aangebied. Die optredes geskied alles in spanverband.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://www.paarlgim.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal