Kavaliers Hoërskole Tennisproewe. Twee leerders van Hoërskool Paarl Gimnsium, Hanri van Rooyen en Minè King, het die afgelope naweek aan die o.15 Kavaliers Hoërskole tennisproewe deelgeneem.
Beide spelers het baie goed gedoen. Hulle is gekies om die Kavaliers 9 tot 12 Januarie 2025 in Pretoria te verteenwoordig.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








