Skole netbalwedstryde. Hoërskool Outeniqua in George se netbalspanne het die afgelope naweek aan verskeie skole netbalwedstryde deelgeneem.
Dag 1
Weens onvoorsiene weersomstandighede kon slegs die 0.14 netbalspan Donderdagaand teen Worcester Gimnasium speel. Hulle wen die wedstryd 14 – 8.
Dag 2 uitslae:
O. 14
- Outeniqua 14-8 Worcester Gimnasium
- Outeniqua 11-7 Paarl Gimnasium
- Outeniqua 17-17 Hoërskool Milnerton
- Outeniqua 11-0 Pearson High School
0. 15
- Outeniqua 17-9 Hoërskool Brackenfell
- Outeniqua 10-4 Langenhoven Gimnasium
o. 16
- Outeniqua 30 – 7 Paulus Joubert
- Outeniqua 39 – 6 Hoërskool Tygerberg
0.17
- Outeniqua 19 – 17 Parel Vallei
- Outeniqua 16 – 6 Hoërskool Milnerton
- Outeniqua 17 – 19 Paarl Gimnasium
1ste span
- Outeniqua 37 – 7 Augsburg Landbou Gimnasium
- Outeniqua 20 – 24 Pearson
- Outeniqua 23 – 12 Langenhoven Gimnasium
Dag 3 uitslae:
0.14
- Wen Hoërskool Strand 34-4
- Wen Hopefield 11-6
- Wen Brackenfell 19-5
0.15
- Wen Strand 20-4
- Verloor Paarl Girls High 3-12
- Wen Tygerberg 17-10
0.16
- Gelykop teen Parel Vallei
- Verloor teen Pearson 11-13
- Wen Worcester Gim 0.17 vriendskaplike wedstryd van slegs 2 kwarte. Wen 16-1
0.17
- Wen Strand 19-9
- Verloor Bloemhof 6-13
- Verloor Tygerberg 5-11
- Wen Worcester Gimnasium 7 -(slegs 2 kwarte)
1ste span
- Verloor Belville 18-21
- Verloor Sentraal 7-9
- Wen Nico Malan 23-16
- Verloor Oranje Meisieskool 18-22
Dag 4 uitslae: Girls High Netbaltoernooi.
0.14
- wen Tygerberg 14-7
- 18 elk teen Paarl Girls High
0.15
- Verloor 11-17 Pearson
- Verloor 9-26 Parel Vallei
0.17
- Verloor Paarl Girls HighA 4-37
- Wen Charlie Hofmeyer 27-6
- Wen Paarl Girls High B 16-10
1ste span
- Wen Parel Vallei 16-13



Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










