Skole netbalwedstryde – HoĆ«rskool Outeniqua
Skole netbalwedstryde. HoĆ«rskool Outeniqua in George se netbalspanne het die afgelope naweek aan verskeie skole netbalwedstryde deelgeneem. Dag 1 Weens onvoorsiene weersomstandighede kon slegs die 0.14 netbalspan Donderdagaand teen Worcester…
Seshoekige Gala – HoĆ«rskool Swartland
Seshoekige Gala. Foto: DaniĆ«l Walters en Johan Retief ontvang die trofee van Meneer Frƶhlich. HoĆ«rskool Swartland, Malmesbury, het op Donderdag, 20 Februarie deelgeneem aan die Wilhelm Frƶhlich Hexagonal Gala te…
Gala in Vishoek – Worcester Gimnasium
Gala in Vishoek. Twee van Worcester Gimnasium se swemmers, Teyna van Zyl en Coreta van Zyl, het aan die CTA Club Hosted Gala in Vishoek deelgeneem. Beide swemmers het baie…
Toutrek – Worcester Gimnasium leerders na WĆŖreldkampioenskap
Toutrek. Die 480 kg Toutrek meisies van Worcester Gimnasium gaan Suid-Afrika van 30 Augustus tot 2 September by die WĆŖreldkampioenskappe te Sursee, Switzerland verteenwoordig. Die spanlede is Susan Reid, SimonĆ©…
Eduard en Amber van Worcester Gimnasium praat met skool
Eduard Klüsman (Hoofseun) en Amber du Plessis (Hoofdogter)
WORCESTER GIMNASIUM LEERDER IN BOLAND O.15 GHOLFSPAN
Lucenne Willemse van Worcester Gimnasium is verkies is tot die O.15 Boland Gholfspan. Lucenne gaan vanaf 19 Maart die Boland verteenwoordig by ān gholftoernooi te Katberg Gholfklub. Baie geluk, Lucenne!
Worcester Gimnasium Toutrekspan kry goue medalje
Agter vlnr: Raees Jacobs, Ronalda Camacho, Tyrone Bezuidenhout, Dylan Kruger, Declan Louw en Francois Naude. Voor vlnr: JP Rogers, Codinn Cloete en Roelof Stofberg. Worcester Gimnasium se 520kg toutrek seunsspan…
Worcester Gymnasium learners excel in Chess
Robin Brand, Aidan Steyn, Gillmore Africa, Quan Ferus, Nabilah Williams and Angie Harris from Worcester Gymnasium, participated in a Blitz Chess Tournament in celebration of Worcester’s 200 years. Worcester Gymnasium…
Worcester Gimnasium Rugby presteer by Audim Boland Sewes Toernooi
Agter v.l.n.r.: Mnr. Jeff Fransman (afrigter), Bradley Olifant, Oswald Scholtz, Ghudian van Reenen, Theuns du Toit, Wayde du Plessis en mnr. JP Matthee. Voor v.l.n.r.: Eushaan van der Merwe, Martino…
Worcester Gimnasium Nuwe Personeel
Worcester Gimnasium verwelkom vanjaar 13 nuwe personeellede. Agter vlnr: Mnr. Jasper Jordaan (LO, Geskiedenis, Tegnologie), mnr. Manie Steyn (IGO), mnr Mick Ouwerkerk (Hokkie Organisering/afrigter), mnr. Fred Olivier (Hoof: Hokkie Organisering),…
Worcester Gimnasium 2020 CSV Kringleiers
Worcester Gimnasium maak hul CSV Kringleiers vir 2020 bekend. Agter v.l.n.r. Marzanne Mathee, Rina du Toit, Emma Claassen, Gerald Ngalazi, Jan-Hendrik Joubert, ElnĆ© Jordaan (voorsitter) en Aretha le Roux Middel…
Worcester Gimnasium Tennisspeler in Wes-Kaap Kavalierspan
Viljoen Lategan van Worcester Gimnasium is in die Wes-Kaap Kavalier Tennisspan vir seuns o.19 opgeneem. Baie geluk, Viljoen!
NUUS: ATLETIEK WORCHESTER GIMNASIUM
Vlnr: Jo-Eke Haas, Caylin Papier, Bradley Olifant, Jivano Melouw Worcester Gimnasium se jaarlikse Kleure-atletiek 2020 se top atlete van die dag. VICTOR & VICTRIX LUDORUM WENNERS 2020: Junior Victrix Ludorum:…
Worcester Gimnasium Nasionale Wiskunde-olimpiade
Simone Botha, mev. Louise Tromp (Wiskunde Departement) en Eduard Klüsmann. Worcester Gimnasium is ān āMSTā-skool (Mathematics, Science and Tegnology)ā. Die Nasionale Wiskunde-olimpiade bestaan uit 3 rondtes. Baie van Worcester Gimnasium…
Worcester Gimnasium leerder presteer vir Boland Krieket o,15A
Haydar Khan het gedurende Desember uitstekend presteer vir Boland Krieket o.15A by die Interprovinsiale toernooi. In ān opwarmingswedstryd teen Westelike Provinsie teken hy 54, nie uit nie, aan. Haydar het…
Worcester Gimnasium susters presteer in Onderwaterhokkie
Annalou en Uju Viljoen van Worcester Gimnasium is opgeneem in die Boland Onderwaterhokkiespan. Hulle gaan die Boland verteenwoordig by die Nasionale Kompetisie wat vanaf 27 tot 29 Februarie in Fourways,…
Worcester Gimnasium Skaakspelers skitter by SA Junior Kampioenskappe
V.l.n.r: Lindsay Africa, Aidan Steyn en Logan Mercuur Worcester Gimnasium se skaakspelers het uitgeblink by die Junior Skaakkampioenskappe. Aidan Steyn, Logan Mercuur en Lindsay Africa het die Kaapse Wynland o.16A…
Worcester Gimnasium skitter by Jukskei kampioenskappe
Cecil le Roux en Ruan Olivier Cecil le Roux (o.16A) en Ruan Olivier (o.16 Akademie) het gedurende Desember die Kaapse Wynland Jukskei by die SA Junior Jukskei Kampioenskappe te Kroonstad…
Worcester Gimnasium leerder in o.15A Boland Tweekampspan
Rudolf de Wet van Worcester Gimnasium is gekies vir die o.15A Boland Tweekampspan wat aan die Interprorvinsiale byeenkoms op 1 Februarie 2020 in Oudtshoorn gaan deelneem. Baie geluk, Rudolf!
Worcester Gimnasium leerder presteer in Tennis
AndrĆ© Viljoen van Worcester Gimnasium het gedurende die Desember vakansie aan 4 tennistoernooie deelgeneem. In die Eden Masters het hy in die finaal 2de geĆ«indig en by die Eastern Cape…
Worcester Gymnasium Chess players excel
Atiyyah Adams and Robin Brand Robin Brand (u.16A) and Atiyyah Adams (u.16B) was selected for Western Province Chess Girls Team. They participated in the 2019 South African Junior Chess Championships…
Worcester Gimnasium ontvang Engels (huistaal) toekenning
Mnr Charl Schoeman, mev. Tania Heradien en mej Des Mills van Worcester Gimnasium se Engelse Departement. Tydens Wes-Kaapse Onderwysdepartement 2019 Nasionale Senior Sertifikaat Prysuitdeling wat by Leeuwenhof plaasgevind het,word die…
Worcester Gimnasium leerder ontvang top-toekenning
Mnr. Charl Schoeman (skoolhoof), Tineke Swanepoel en Ian Claassens (Oudskoliere-Bond). Tineke Swanepoel van Worcester Gimnasium het āThe Marks Wurwand Mathematics Scholar of the Year Awardā vir haar uitmuntende uitslae in…
Worcester Gimnasium Matriekuitslae 2019
Vandag het die Bosvarke tydens die saalbyeenkoms die 20 A-kandidate en hulle ouers gelukgewens met hul uitstekende uitslae en aan elkeen ān spesiale geskenk oorhandig. Welgedaan, die Bosvarke is baie…
Worcester Gimnasium verwelkom nuwe Bosvarkies
ān Spesiale welkom aan Worcester Gimnasium se jong Bosvarkies wat vandag amptelik begin met hul hoĆ«rskool loopbaan. Mag julle diep spore trap by Worcester Gimnasium en baie “memories” maak. Gryp…
Worcester Gimnasium Seminarie bederf personeel
Die personeel van Worcester Gimnasium bedank die Seminarie vir hul groot bederf vanoggend. Die koshuis is vrolik en huislik. Die nuwe Bosvarkies gaan baie gelukkig wees en gou tuis voel! …
Worcester Gimnasium super trots op 2019 Matriekklas
Vlnr: Gabrielle Jordaan – 88.4%, Bianca du Plessis – 92.3%, Tineke Swanepoel – 92.7%, Leandrie du Toit – 90.4% en Gaby Jacobs – 89% Worcester Gimnasium is Super trots op…
Worcester Gimnasium neem afskeid van geliefde onderwyser
Mnr AndrĆ© Gie en sy vrou, mev. Louisa Gie Mnr. AndrĆ© Gie (Metaalwerk/ Tegnologie) tree na 42 jaar by Worcester Gimnasium uit die onderwys. Hy het diep spore in die…
Worcester Gimnasium skitter by Supersport Letās Play toekennings
Worcester Gimnasium skitter vanjaar by die Worcester Standard Supersport Letās Play toekennings!!! Francois Prinsloo sluit sy skoolloopbaan op ān hoĆ« noot af deur aangewys te word as die wenner van…
Worcester Gimnasium is SANESA Perderuiters Beste Hoƫrskool
Vlnr: Kayla Visser, Jannien Neethling en Hermien Hugo met die beker wat hulle ontvang het. Worcester Gimnasium is vir die tweede agtereenvolgende jaar aangewys as die SANESA Perderuiters Beste Hoƫrskool.
Worcester Gimnasium leerder is Wes-Kaap Landsdiens Leier!
Jeanette Roux van Worcester Gimnasium is aangewys as Wes-Kaap Landsdiens Leier, Graad 10 tot 12 vir 2019. Baie geluk, Jeanette!
Worcester Gimnasium: Jukskei
Baie geluk aan Cecil le Roux en Ruan Olivier wat gekies is om die Kaapse Wynland te verteenwoordig by die SA Junior Jukskei Kampioenskappe te Kroonstad. Cecil wat ook gekies…
Worcester Gymnasium learners participate in Senior Phase Dance Showcase
From left to right: Maryke de Kock, Jenne-Lee Groenewald, Mr. Neakay Seconds (teacher), Ā Gifton Hoofd and BeyontĆ© Hearne. The Western Cape Education Departement presented the first Senior Phase Dance Showcase,…
Worcester Gimnasium Prysuitdeling 2019: DUX- leerling
Tineke Swanepoel Tineke Swanepoel is vanjaar Wocester Gimnasium se DUX-leerling. Die toekenning is vir die beste akademiese prestasie vir 2019.
Worcester Gimnasium prysuitdeling 2019: Veelsydige Sportdeelname
Vlnr: Bruce-John Joseph, Jeanette Roux en Leandrie du Toit Die Olivier-Beker vir die mees veelsydige sportman van die jaar is toegeken aan Bruce-John Joseph en die Nelson trofee vir die…
Worcester Gimnasium 2019 Prysuitdeling: Sportman en -Vrou
Francois Prinsloo en Zabeth Stofberg Die Van Der Schyff Sportvrou van die Jaar Trofee word vanjaar gedeel deur Zabeth Stofberg en Bethany Jefta (afwesig). Die Jerome de Villiers Sportman van…
Worcester Gimnasium 2019 Prysuitdeling: Hoogste Toekennings
Mikyall Harris en Jeanette Roux Die Hans Rabie toekenning vir veelsydigheid vir seuns is ontvang deur Mikyall Harris en Die Venter/Kruger Trofee vir veelsydigheid vir meisies, is toegeken aan Jeanette…
WJA BESTER TROFEE VIR DIE BESTE AKADEMIESE KO-KURRIKULĆŖRE PRESTASIE 2019.
Die WJA Bester trofee vir die beste akademiese Ko-kurrikulĆŖre prestasie in 2019 is vanjaar toegeken aan Kirsten Boshoff, Danielle du Toit, Carina van der Vyfer en Alexa Viljoen. Al vier…
Worcester Gimnasium Prysuitdeling 2019: Kulturele veelsydigheid
Mikyall Harris Die Henkie Swartz trofee vir Kulturele veelsydigheid is vanjaar toegeken aan Mikyall Harris. Baie geluk, Mikyall!
Worcester Gimnasium Prysuitdeling: Ying-Shan Tseng
Ying-Shan Tseng Ying-Shan Tseng ontvang vanjaar 4 trofeĆ« naamlik: JOHANNES VAN ZYL TROFEE vir die beste komposisie of musikale verwerking ILZE DE VILLIERS TROFEE vir die mees belowende sangleerder JUNIOR…
Worcester Gymnasium Prize Giving: Principalās Prize
Safina Shaikh Safina Shaikh received this prize for her positive attitude, enthusiasm, caring nature, friendliness and perseverance. Congratulations, Safina!
Worcester Gimnasium Hoofleiers: Koshuise vir 2020
Vlnr: Mateo Groenewald, Danielle le Roux, Porschia Willemse en Willem van den Berg. Die hoofleiers vir Brandwacht Seunskoshuis en Seminare Meisieskoshuis is bekend gemaak. Die Hoofseun is Mateo Groenewald, die…
Worcester Gimnasium Hoofleiers 2020
VLNR: Eduard Klüsmann, Amber du Plessis, CornĆ© Havenga en Tiaan Bester Worcester Gimnasium het hul Hoofleiers vir 2020 aangekondig. Hulle is Eduard Klüsmann (hoofseun), Amber du Plessis (hoofmeisie), CornĆ© Havenga…






















