)

Gala in Vishoek – Worcester Gimnasium

Gala in Vishoek. Twee van Worcester Gimnasium se swemmers, Teyna van Zyl en Coreta van Zyl, het aan die CTA Club Hosted Gala in Vishoek deelgeneem.

Beide swemmers het baie goed presteer.

Teyna van Zyl:

  • Tweede in 100m borsslag en 100m rugslag.
  • Derde in 50m vryslag, 50m fly, 200m IM en 200m vryslag.

Teyna verbeter ook haar WP-B Kampioenskappe met 21.23 sekondes en haar 100 m borsslag met 3.07 sekondes en kwalifiseer ook daarmee vir WP-B Kampioenskappe wat in Januarie 2025 plaasvind.

Coreta van Zyl:

  • Eerste in 50m vryslag

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://worcgim.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal