Agter vlnr: Raees Jacobs, Ronalda Camacho, Tyrone Bezuidenhout, Dylan Kruger, Declan Louw en Francois Naude. Voor vlnr: JP Rogers, Codinn Cloete en Roelof Stofberg.
Worcester Gimnasium se 520kg toutrek seunsspan het die goue medalje by die WP/Wynland Kampioenskappe en is die WP/Wynland Kampioene vir 2020 verwerf. Hulle ontvang ook hul Wynland kleure.
“Baie geluk manne, ons is trots op julle en baie sterkte vir die SA’s.”
#wgtoutrek #kampioene #trotsbosvark