Toutrek – Hoërskool Bellville vs HTS Drostdy Hoërskool
Toutrek. Die toutrek span van Hoërskool Bellville het Saterdag, 21 Oktober, deelgeneem by HTS Drostdy Hoërskool in Worcester. Die volgende ...
Toutrek. Die toutrek span van Hoërskool Bellville het Saterdag, 21 Oktober, deelgeneem by HTS Drostdy Hoërskool in Worcester. Die volgende ...
Toutrek. Vir die tweede agtereenvolgende jaar het Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal, as die land se Proteaspan die 560 kg-afdeling ...
Toutrek. Die 480 kg Toutrek meisies van Worcester Gimnasium gaan Suid-Afrika van 30 Augustus tot 2 September by die Wêreldkampioenskappe ...
Afrika Toutrek Kampioenskappe. Twee leerders van Hoërskool Strand in Kaapstad, Blaize Bosch en Francois Uys het vanaf 1 tot 5 ...
SA o.23 President Toutrekspan. Twee van Hoërskool Strand se toutrekkers, Blaize Bosch en Francois Uys, is gekies vir die SA ...
Arend Toutrekkers. Op Saterdag, 28 Januarie, het die Arend-toutrekkers van Hoërskool Strand hul eerste kompetisie vir die jaar by die ...
SA Senior Toutrek. Twee van Hoërskool Robertson se leerders, Len Bester en Kyle Meyer het 22 Oktober aan die SA ...
Junior SA Toutrek Kampioenskappe. Hoërskool Robertson se toutrekkers het vanaf 18 tot 19 Maart aan die Junior SA Totrek Kampioenskappe, ...
WP/Wynland Junior Toutrekkampioenskappe. Die Arende het Saterdag hoog gevlieg met vier WP-titels! Die afgelope Saterdag, tydens die WP/Wynland Junior Toutrekkampioenskappe, ...
Strand Toutrek. Hoërskool Strand se 480kg meisies toutrek het die afgelope Saterdag, net soos die vorige Saterdag, die WP-spanne gedomineer. ...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.