Toutrek. Die toutrek span van Hoërskool Bellville het Saterdag, 21 Oktober, deelgeneem by HTS Drostdy Hoërskool in Worcester.
Die volgende meisies van Hoërskool Bellville het goud behaal in die 520kg en 480kg:
- Kayla Canovi
- Annabelle Meiring
- Charét Potgieter
- Jenna du Plessis
- Britney Keown
- Karla Swart
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.hsbellville.co.za/
Foto verskaf