Landloopliga – Hoërskool Bellville top 20 atlete
Landloopliga. Hoërskool Bellville blink uit by Landloopliga! Die eerste Landloopliga het op 22 April by DF Akademie plaasgevind, en Bellville se atlete het met puik uitslae hul skool se naam…
Skoolseun Krieket – Hoërskool Bellville teen Edgemead High
Skoolseun Krieket. 🏏 Krieketverslag: Hoërskool Bellville o/14B teen Edgemead High School o/14B. Hoërskool Bellville se o/14B-krieketspan het ’n oortuigende oorwinning van 117 lopies behaal teen Edgemead High School in ’n…
Mnr en Mej Bellville – Hoërskool Bellville styl en trots
Mnr en Mej Bellville. 🎉 Hoërskool Bellville vier styl en trots met Mnr & Mej Bellville 2025! Gisteraand, 28 Augustus, het Hoërskool Bellville se saal geskitter tydens ’n elegante en…
Wes-Kaap Senior Toutrek-kampioenskappe – Hoërskool Bellville
Wes-Kaap Senior Toutrekkampioenskappe. 🏆Hoërskool Bellville blink uit by Wes-Kaap Senior Toutrek-kampioenskappe. Vier leerders van Hoërskool Bellville het die afgelope naweek hul staal gewys tydens die Wes-Kaap Senior Toutrek-kampioenskappe. Die kampioenskappe…
WP Noord Meisie-hokkiespan – Hoërskool Bellville
WP Noord Meisie-hokkiespan. 🎉Baie geluk aan Luandri Engelbrecht (Graad 12) wat onlangs deel was van die o.18 WP Noord meisie-hokkiespan by die toernooi wat van 7 tot 9 Julie by…
Suid-Afrikaanse o.18-Bofbalspan – Hoërskool Bellville
Suid-Afrikaanse o.18-Bofbalspan. 🎉Internasionale Erkenning en roem vir Hoërskool Bellville-leerder: Rian Kuyk Verteenwoordig SA by Bofbal-Wêreldbeker. Rian Kuyk is ’n talentvolle en toegewyde leerder van Hoërskool Bellville. Hy het geskiedenis gemaak…
Karate – Hoërskool Bellville leerder verwerf Swart Gordel
Karate. Marlie, leerder van Hoërskool Bellville, het op vyfjarige ouderdom begin karate beoefen by die Kyokushin Karate Skool. Nege jaar later het sy haar Swart Gordel suksesvol verwerf tydens ’n…
Patriot Hokkie Sport Fest – Hoërskool Bellville Presteer
Patriot Hokkie Sport Fest. Hoërskool Bellville se seuns- en dogters-hokkiespanne het puik presteer tydens die Patriot Hokkie Sport Fest sonder om een wedstryd te verloor. Meisies Seuns Spelers van die…
Skole-hokkie – Hoërskool Bellville
Skole-hokkie. Hoërskool Bellville hokkiespanne neem aan verskeie Skole-hokkie toernooie deel. Eerste dag uitslae: Meisies: Milnerton u.19A Hockey Festival: Strand o.19B Hokkiefees: SALT Hokkietoernooi: Seuns: Milnerton u.19A Hockey Festival SALT Hokkietoernooi…
Hoër Meisieskool Paarl Netbaltoernooi – Hoërskool Sentraal
Hoër Meisieskool Paarl Netbaltoernooi. Die eerste netbalspan van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, het vanoggend na die Sportsmans Warehouse-Hoër Meisieskool Paarl netbaltoernooi, vertrek. Die toernooi vind plaas vanaf 20 tot 23…
Tygerberg Kinderkoor – Hoërskool Bellville leerder gekies vir koor
Tygerberg Kinderkoor. Hoërskool Bellville Graad 8 leerder, Emma de Vos, is vir die Tygerberg Kinderkoor gekies. Emma sing al sedert graad 4 vir hierdie ongelooflike koor. Die Tygerberg Kinderkoor neem…
Kaapstad-fietstoer – Hoërskool Bellville leerders presteer
Kaapstad-fietstoer. Drie seuns van Hoërskool Bellville, Jano Fabricius, Nicolai Hansen en Christian Lerm het die afgelope Sondag aan die Kaapstad-fietstoer deelgeneem. Dit is die 47ste jaar wat hierdie fietstoer aangebied…
Cape Town Tennis – Hoërskool Bellville
Cape Town Tennis. Sewe tennisspelers van Hoërskool Bellville het hulle WP-kleure tydens die “capping”-seremonie ontvang. Hulle gaan Cape Town Tennis verteenwoordig in 2025. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hsbellville.co.za/ Foto’s verskaf
WP Modelkompetisie – Hoërskool Bellville
WP Modelkompetisie. Amy-Lee de Gouveia, Graad 10 leerder van Hoërskool Bellville, het op 23 November aan WP Modelkompetisie deelgeneem. Amy-Lee het die volgende toekennings ontvang: Sy is ook gekies om…
WP Skole Rugby – Hoërskool Bellville
WP Skole Rugby. Hoërskool Bellville leerder, Ashwin Cox, het weereens WP-kleure ontvang. Ashwin is een van Hoërskool Bellville se vele talentvolle rugbyspelers. Hy is pas verkies tot die Westelike Provinsie…
Interskole Boogskiet – Hoërskool Bellville
Interskole Boogskiet. Hoërskool Bellville se skutshet Saterdag, 27 April, and die BE en 3D Interskole Boogskiet by Laerskool Gene-Louw deelgeneem. Hoërskool Bellville uitslae: BE (Bullseye): Rising Stars: 3D: Meer skolenuus:…
SA Toutrekkampioenskappe – Hoërskool Bellville meisies skitter
SA Toutrekkampioenskappe. Hoërskool Bellville se toutrekspanne het vanaf 13 tot 16 Maart in Kimberley aan die SA Toutrekkampioenskappe deelgeneem. Bellville se meisies maak skoonskip: Hoërskool Bellville is ook baie trots…
SANESA Kompetisie – Hoërskool Bellville
SANESA Kompetisie. ‘n Reuse voorreg het twee Graad 8-leerders van Hoërskool Bellville te beurt geval. Lienke van Jaarsveld en Lené Coetzee het hul eerste SANESA (South African National Equestrian Schools…
Interskole krieket – Hoërskool Bellville vs Hoërskool DF Malan
Interskole krieket. Hoërskool Bellville se o.14C krieketspan het kragte gemeet teen Hoërskool DF Malan se o.14C krieketspan in ‘n interskole krieket wedstryd. DF Malan wen die loting en besluit om…
Matriekuitslae 2023 – Hoërskool Bellville
Matriekuitslae 2023. Hoërskool Belville kondig met trots aan dat met die matriekuitslae 2023 dit die elfde agtereenvolgende jaar was met ‘n 100% matriek slaagsyfer! Hoërskool Bellville se toppresteerders: Meer skolenuus:…
Toutrek – Hoërskool Bellville vs HTS Drostdy Hoërskool
Toutrek. Die toutrek span van Hoërskool Bellville het Saterdag, 21 Oktober, deelgeneem by HTS Drostdy Hoërskool in Worcester. Die volgende meisies van Hoërskool Bellville het goud behaal in die 520kg…
MTB Fietsry – Hoërskool Bellville fietsryspan neem deel by Banhoek roete
MTB Fietsry. Hoërskool Bellville se fietsryspan het die afgelope Saterdag, 2 September, deelgeneem aan die vierde Skole MTB Fietsry wedren, Die wedren is aangebied deur Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch. …
Tygerberg Internasionale Eisteddfod – Hoërskool Bellville skitter
Tygerberg Internasionale Eisteddfod. Hoërskool Bellville se koor het Vrydagaand, 1 September, deelgeneem aan die Tygerberg Internasionale Eisteddfod. Dit is aangebied in die Kaapstad se Stadsaal. Die koor het hulself onderskei…
ATKV-Redenaarskompetisie – Migel Uys dring deur na semi-finaal
ATKV-Redenaarskompetisie. Migel Uys, hoofseun van Hoërskool Bellville, dring deur na die semi-finale rondte van die ATKV-Redenaarskompetisie. Hy het in April aan die kompetisie se eerste uitdunronde vir Wes-Kaap hoërskole deelgeneem…
Wes-Kaap Atletiek Kampioenskap – Hoërskool Bellville neem deel
Wes-Kaap Atletiek Kampioenskap. Hoërskool Bellville wens hul WP-atlete, wat die naweek aan die Wes-Kaap Atletiek Kampioenskap deelneem, sterkte toe. Dit is ‘n baie groot prestasie om te midde van strawwe…
Top 20 Afrikaanse skole – Hoërskool Bellville bewys hulself
Top 20 Afrikaanse skole. Hoërskool Bellville is onder die Top 20 Afrikaanse skole in die land. In die Wes-Kaap behaal Hoërskool Bellville die vyfde plek met die meeste onderskeidings per…
Hoërskool Bellville verwelkom een van hulle oud leerders
Die film, Vaselinetjie, open op 22 September in fliekteaters. Die film is op 11 Augustus 2017 by die Hoërskool Bellville bekend gestel. Die regisseur, Corné van Rooyen, die aktrise Marguerite…
Hoërskool Bellville – Suid-Afrikaanse Binnenshuise krieket
TIAAN EN DIVAN LEI SA SPANNE Tiaan Combrink, Pieter Drotskie en Divan van der Westhuizen het die afgelope vakansie die Suid-Afrikaanse Binnenshuise krieketspanne op Junior vlak verteenwoordig.






















