Tygerberg Internasionale Eisteddfod. Hoërskool Bellville se koor het Vrydagaand, 1 September, deelgeneem aan die Tygerberg Internasionale Eisteddfod. Dit is aangebied in die Kaapstad se Stadsaal.
Die koor het hulself onderskei deur te sing met passie, briljante koorklank en musikaliteit. Hulle het uitstekend presteer en het 91% behaal tydens hul deelname by die Tygerberg Internasionale Eisteddfod.
SIEN VIDEOS
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.hsbellville.co.za/
Foto verskaf