MTB Fietsry. Hoërskool Swartland leerder, Leam Cilliers het onlangs aan verskeie MTB-fietswedrenne deelgeneem.
Spring Brew MTB Race: Junior Seuns Afdeling: Leam behaal die 6de plek met ‘n tyd van 1:07:34,122.
Vines and Views: Leam behaal die 3de plek met ‘n tyd van 1:07:11.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf