)

You are sponsoring

MTB Fietsry - Hoërskool Swartland leerder presteer

MTB Fietsry. Hoërskool Swartland leerder, Leam Cilliers het onlangs aan verskeie MTB-fietswedrenne deelgeneem. Spring Brew MTB Race: Junior Seuns Afdeling: Leam behaal die 6de plek met ‘n tyd van 1:07:34,122.…