Interskole Boogskiet. Hoërskool Bellville se skutshet Saterdag, 27 April, and die BE en 3D Interskole Boogskiet by Laerskool Gene-Louw deelgeneem.
Hoërskool Bellville uitslae:
BE (Bullseye):
- Elandi Etzebeth – 271
- Luan de Vries – 263 (Persoonlike beste)
- Jana Stoumann – 260
- Thinus Knoetzen – 281 (Persoonlike beste)
- Mila Engelbrecht – 274
- Adéshka Groenewald – 271
- Danelle van der Merwe – 239
- Kobus Theunissen – 263
- Charné van Niekerk – 263
- MJ Eygelaar – 269
- Annika Badenhorst – 247
- Kayleigh Vermaak – 248
- Christiaan Vorster – 210
- Elijah Benadé – 267 (Persoonlike beste)
- Jaco van der Walt – 255
- Danica Pypers – 239
- Joel Nunes – 259 (Persoonlike beste)
- Leoné Retief – 251
- Zanae Groenewald – 244 (Persoonlike beste)
- Tiani Roux – 214
- Dané Koegelenberg – 236
- Anyanka Fourie – 203
- Christiaan Lerm – 230
- Megan Schietekat – 237
- Marlo de Vries — 229
Rising Stars:
- Thinus Knoetzen verower ‘n goue medalje in die Rooi-afdeling.
- Hoërskool Bellville verower ‘n algehele 3de plek in die BE Interskolekompetisie.
3D:
- Kobus Theunissen – 251
- Elandi Etzebeth – 260
- Thinus Knoetzen – 262 (Persoonlike beste)
- Adéshka Groenewald – 256
- Danelle van der Merwe – 236
- MJ Eygelaar – 267
- Annika Badenhorst – 215
- Jana Stoumann – 228
- Jaco van der Walt – 227
- Leoné Retief – 253
- Christiaan Lerm – 174
- Megan Schietekat – 228
- Marlo de Vries – 234 (Persoonlike beste)
- Kayleigh Vermaak – 245 (Persoonlike beste)
- Tiani Roux – 223 (Persoonlike Beste)
- Zanae Groenewald – 207
- Thinus Knoetzen skiet ook ‘n 50 by die 3D-afdeling en verower ‘n brons medalje in die 3D-kompetisie.
- Hoërskool Bellville verower ‘n algehele 3de plek in die 3D Interskolekompetisie.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.hsbellville.co.za/
Foto’s verskaf