WP Modelkompetisie. Amy-Lee de Gouveia, Graad 10 leerder van Hoërskool Bellville, het op 23 November aan WP Modelkompetisie deelgeneem.
Amy-Lee het die volgende toekennings ontvang:
- Beste onderhoud in haar kategorie (16-17 jaar)
- Beste aanddrag in haar kategorie (16-17 jaar)
- Mej. Tiener Westelike Provinsie 2de Plek (16-17 jaar)
Sy is ook gekies om deel te neem aan Mej. Junior Suid-Afrika kompetisie wat in April in Pretoria aangebied word.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.hsbellville.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








