Vrystaat Skole Atletiekspan. Twee atlete van President Brand Primêr, Bloemfontein, Janey Jacobs en Ané Jacobs is gekies vir die Vrystaat Skole Atletiekspan wat 6 en 7 Desember aan SA’s gaan deelneem.
SA Karate:
Nog ‘n presteerder van President Brand Primêr, Tiisetso Moroeroe is gekies vir die SA’s Karate Span wat komende naweek Suid-Afrika gaan verteenwoordig in die 11de Commonwealth Karate Kampioenskappe te Durban.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









