SA Toutrekkampioenskappe. Hoërskool Bellville se toutrekspanne het vanaf 13 tot 16 Maart in Kimberley aan die SA Toutrekkampioenskappe deelgeneem.
Bellville se meisies maak skoonskip:
- 440 kg – SA Kampioene
- 480 kg – SA Kampioene
- 520 kg – SA Kampioene
Hoërskool Bellville is ook baie trots op hul seuns wat ‘n algehele 7de plek in die 560 kg-afdeling verwerf het.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.hsbellville.co.za/
Foto verskaf