Wiskunde Olimpiade. Ses leerders van Primêre Skool Naudeville het aan die Amesa-Wiskunde uitdaging deelgeneem.
Die volgende leerders deur na rondte twee.
Graad 7
- Karlien van Jaarsveld
- Jamey-Lee Prinsloo
Graad 6
- Tony Hitge
- Wian Terblanché
- Ulrich van Schalkwyk
- Edrich Rossouw
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








