Skiet Liga 2. Thys Fourie, leerder van Hoërskool Kalahari, Kuruman, het die Noord-Kaap rekord van 710 na 729.verbeter tydens die Skiet liga 2 waaraan hy die naweek in Upington deelgeneem het.
Thys verwerf ook Goud vir 0/21 Pistool en Goud vir Senior Sportskiet 0/21.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.kalaharihighschool.co.za/
Foto verskaf