Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari
Teemane Karateklub Winter Challenge. Hoërskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…
Hokkie-nuus van uitspele – Hoërskool De Aar hoogtepunte
Hokkie-nuus van uitspele. 🏑 Hoërskool De Aar se hokkiespanne sluit die seisoen af met glans en glorie. Hoërskool De Aar (HSDA) se o.19A- en o.19B-spanne hul staal gewys tydens die…
Telkom Netbalkampioenskappe – Hoërskool Kalahari
Telkom Netbalkampioenskappe – Hoërskool Kalahari is baie trots op vier van hul netbalspelers wat aan die Telkom Netbalkampioenskappe gaan deelneem. Dit is ‘n groot voorreg en ervaring wat hulle beslis…
Provinsiale Rugbyspanne – Hoërskool Kalahari
Provinsiale Rugbyspanne – Met opregte trots en opgewondenheid deel Hoërskool Kalahari, Kuruman die fantastiese nuus dat vier van hulle leerders verkies is tot die O/15 Griekwas Provinsiale Rugbyspanne. Hierdie is…
SAHRSA Safari Outdoor SA – Hoërskool Kalahari
SAHRSA Safari Outdoor SA. Cilje Salim, Hoërskool Kalahari-leerder, het op 9 en10 Mei deelgeneem in aan die Open & Top 30 Junior Trials. Dit is aangebied in Volksrust, Mpumalanga. Die…
Interskole Kalahari Leeus span – Hoërskool Kalahari
Interskole Kalahari Leeus-span. Hoërskool Kalahari, Kuruman, stel met trots die Interskole Kalahari Leeus span voor vir die komende 96ste Hoërskool Kalahari teen Hoërskool Vryburg Interskole. Na toegewyde oefening en spangees,…
Freedom Run Half Maraton – Hoërskool Kalahari
Freedom Run Half Maraton. Wat ‘n ongelooflike prestasie behaal by die Freedom Run Half Maraton op 26 April. Om 21.1 km in slegs 1 uur en 51 minute te voltooi,…
Noord-Kaap atletiekspan – Hoërskool Kalahari
Noord-Kaap atletiekspan – Twee atlete van Hoërskool Kalahari is gekies vir die Noord-Kaap atletiekspan. Hierdie twee seuns, Ofentse Kitso en Resego Motshegwa gaan die Noord-Kaap provinsie en Hoërskool Kalahari verteenwoordig.…
Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Kalahari
Atletiekbyeenkoms – Tien atlete van Hoërskool Kalahari is gekies om op 8 Maart aan die Noord-Kaap Provinsiale Atletiekbyeenkoms deel te neem. Dit sal plaasvind te Kimberley. Die dogters wat gaan…
Top 20 Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Kalahari
Top 20 Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Kalahari, Kuruman se atlete het aan die jaarlikse Top 20 atletiekbyeenkoms deelgeneem. Dit het te Hartswater plaasgevind. Uit ‘n totaal van 23 skole eindig hoërskool…
Skole krieket – Hoërskool Duineveld teen Hoërskool Kalahari
Skole krieket. Twee van Hoërskool Duineveld, Upington, het teen die spanne van Hoërskool Kalahari, Kuruman, kragte gemeet in skole krieket wedstryde. 1ste Kriektspan Kalahari wen die loot en besluit om…
Uitstaande Matriekuitslae – Hoërskool Kalahari
Uitstaande Matriekuitslae – Hoërskool Kalahari, Kuruman is opgewonde oor die uitstaande matriekuitslae van die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen vir die klas van 2024 aan te kondig! Die vyf top leerders is:…
KOVSIE Smash dag 4 – Hoërskool Fichardtpark
KOVSIE Smash dag 4. Die volgende spanne neem vandag, 10 Januarie, deel aan KOVSIE Smash dag 4 se verskeie wedstryde. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto verskaf
Hoofmeisie 2025 aan Kalas – Hoërskool Kalahari
Hoofmeisie 2025 aan Kalas. ‘n Boodskap van die Hoërskool Kalahari se Hoofmeisie 2025 aan Kalas. Danel Lubbe rig graag die volgende boodskap aan haar alma mater. “Hoërskool Kalahari, dit is…
KOVSIE Smash dag 3 – Hoërskool Fichardtpark
KOVSIE Smash dag 3. Na die KOVSIE Smash dag 3, gaan die volgende spanne aan uitspeelwedstryde deelneem vir die semi-finale. 𝗕𝗘𝗞𝗘𝗥-𝗔𝗙𝗗𝗘𝗟𝗜𝗡𝗚 𝗦𝗞𝗜𝗟𝗗-𝗔𝗙𝗗𝗘𝗟𝗜𝗡𝗚 𝗛𝗢𝗨𝗧𝗟𝗘𝗣𝗘𝗟 𝗚𝗥𝗢𝗘𝗣 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto’s verskaf
KOVSIE Smash dag 2 – Hoërskool Fichardtpark
KOVSIE Smash dag 2. Tydens KOVSIE Smash Dag 2 wat deur Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein aangebied word, is die volgende prestasies behaal: Hoërskool Jim Fouché teen Hoërskool Despatch Hoërskool Despatch…
KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025 – Hoërskool Fichardtpark
KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash Krieketreeks 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer…
KOVSIE Smash 2025 – Hoërskool Fichardtpark
KOVSIE Smash 2025. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
SA Nasionale Skole skiet – Hoërskool Kalahari
SA Nasionale Skole skiet. Hoërskool Kalahari leerder, Thys Fourie, het die afgelope week aan die SA Nasionale Skole skiet kampioenskappe 2024 te Castle de Wildt in die Limpopo Provinsie deelgeneem.…
Mej Kalahari 2024 – Hoërskool Kalahari
Mej Kalahari 2024. Hoërskool Kalahari is opgewonde om die wenners van hul langverwagte Mej Kalahari-kompetisie aan te kondig! ‘n Hartlike gelukwensing aan die gekroonde koningin en haar mede deelnemers. Hulle…
Martial Arts – Hoërskool Kalahari presteer
Martial Arts. Twee Graad 8 leerders van Hoërskool Kalahari in Kuruman, Juliana Johnson en SJ Everts het die afgelope naweek aan die ‘Annual Diamond Classic Martial Arts’ (gevegskuns) toernooi deelgeneem.…
Liga 5 Sportskiet – Hoërskool Kalahari
Liga 5 Sportskiet. Thys Fourie, Leerder van Hoërskool Kalahari, Kuruman, het tydens die Liga 5 Sportskiet Goud ontvang. Ander prestasies behaal – Seniors O.21 Pistoolskuts: Thys het ook Goud ontvang…
Skole Netbal – Hoërskool Kalahari
Skole Netbal. Die afgelope naweek het die Hoërskool Kalahari, Kuruman, se netbalspanne deelgeneem aan skole netbal se Noord-Kaap Uitspele. Die O.15 dogters het deelgeneem aan die Kay Motsepe Uitspele. Uitslae…
Netbal Robyne – Hoërskool Kalahari
Netbal Robyne – Tien spelers van Hoërskool Kalahari in die Noord-Kaap is gekies vir die Netbal Robyne. Die spelers wat gekies is, is: o/14 Span is: o/15 Span is: 0/17…
SA Skole Atletiekkampioenskap – Hoërskool Kalahari
SA Skole Atletiekkampioenskap. Hoërskool Kalahari is baie trots op twee van hul leerders, Lee-Ann van der Poel en Itumeleng Orapeleng. Hulle het aan die SA Skole Atletiekkampioenskap deelgeneem vanaf 3…
Skiet Liga 2 – Hoërskool Kalahari leerder presteer
Skiet Liga 2. Thys Fourie, leerder van Hoërskool Kalahari, Kuruman, het die Noord-Kaap rekord van 710 na 729.verbeter tydens die Skiet liga 2 waaraan hy die naweek in Upington deelgeneem…
Graad 8 Koshuiskamp – Hoërskool Kalahari
Graad 8 Koshuiskamp. Op Vrydag 26 Januarie is 100 graad 8-leerders by die koshuis afgelaai. Die leerders is gevra om hul fone by hul ouers te los of dit in…
Jaru Sports Academy – Kala Juniors excel at cricket tournament
Jaru Sports Academy. What a weekend for Kalahari High School, Kuruman, junior cricket players! Kala Juniors participated in the annual Jaru Sports Academy u/15 Cricket Tournament in Rustenburg. The boys…
Noord-Kaap Krieket – Hoërskool Kalahari leerders in spanne
Noord-Kaap Krieket. Gedurende die Desember vakansie verruil baie krieketspelers van Hoërskool Kalahari, Kuruman, hul maroon, goud en swart kleure van Kalahari vir die blou en wit van Noord Kaap Krieket.…
Schools That Rock gesels met Ninke-Marie Potgieter, Hoofdogter van Hoërskool Kalahari,Kuruman
Schools That Rock vra ‘n paar vrae aan Ninke-Marie Potgieter, Hoofdogter van Hoërskool Kalahari, Kuruman. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land? Persoonlik dink…
Hoërskool Kalahari O.16 Krieketspan wen finaal
Hoërskool Kalahari, Kuruman, is baie trots op hul O.16 Krieketspan. Die manne het die finaal op 27 Februarie teen KEW met 16 lopies gewen. Baie geluk, manne! Trots op julle!…
Hoërskool Kalahari Krieketspelers in Noord-Kaapspan
Eerste foto Casper (links) en Foster (regs) en tweede foto Foster (links) en Casper (regs). Casper du Plessis (0/17) en Foster Lubbe (0/16)van Hoërskool Kalahari is opgeneem in die Noord-Kaap…
Hoërskool Kalahari skuts presteer
o16 en o21: Mienel Markram is voor 2de van links. Drie van Hoërskool Kalahari in Kuruman, se skuts, Mienel Markram, Delarey Saaiman en Nicol Pietersen, het gedurende die September-vakansie, as…
Hoërskool Kalahari Fietsry
Gert Noeth van Hoërskool Kalahari, is gekies vir die Noord-Kaap span vir die Spur Schools MTB League. Hierdie span neem 27 en 28 September aan die Naionale byeenkoms te Brits…
Hoërskool Kalahari deel in Noord-Kaap Moot Court Competition
Vlnr: Mev Elize Titus (District Coordinator: Youth Development, Values and Human Rights), Lethabo Malele, Omolemo Simalomo en Mev Bronwyn Anthony. Twee graad 10 leerders van Hoërskool Kalahari in Kuruman, Omolemo…
Hoërskool Kalahari se UK 2020 aangewys
Voor vlnr: Mpho Morwanyane, Lemogang Mabele, Charissa Benadé, Omolemo Mothibi, Bonny Gaseutlwiwe en Anya Smith. Middel vlnr: Thabang Phosa, Annic Fourie, Mev Bronwyn Anthony (UK Voog), Mnr Freek van Rooyen…
Hoërskool Kalahari Dramaklub spog met hul eerste Toneelgroep
Toneelgroep: Voor vlnr: Juf Trudie Bester, Kalia Jordaan, Zoe Lombaard, Noleen Jonck, Charissa Benadé, Shekinah Lotlhare en Juf Elandi Theron. Agter vlnr: Juf Dezi Pretorius, Zavior van Rooyen, Jodeen Markram,…
Hoërskool Kalahari skuts gekies vir Noord-Kaap span na SA’s
Hoërskool Kalahari van Kuruman se skuts het 16 en 17 Augustus aan die Skiet-finaal in Upington deelgeneem. Drie van Kalahari se skuts is gekies vir die Noord-Kaapspan wat gedurende die…
Hoërskool Kalahari O/15 Rugby Griekwaland-Wes Kleinskole finaal wenners
Hoërskool Kalahari se O/15 Rugbyspan het die Griekwaland-Wes kleinskole finaal gewen. Die wedstryd het op 9 Augustus in Kimberley plaasgevind. Baie geluk, manne!
Hoërskool Kalahari O/17 Netbal skitter
Voor vlnr: Wilmari Krűger en Idené Rossouw Agter vlnr: Elvirentia van Wyk, Dintle Sepalamelo, Juffrou Erasmus, Luané Schoeman, Wilmien Britz en Tayla Hohls Abeedha Fortuin afwesig op foto. Hoërskool…
Hoërskool Kalahari O/14 Netbalspan maak geskiedenis
Vlnr: Marilie Kotze, Shanay Kriek, Nicola Nieuwoudt, Kaylan van Heerden, Kaitlin Hoops, Leandri Serfontein, Didintle Oats en Ansheila Oosthuizen. Hoërskool Kalahari van Kuruman se Netbal maak geskiedenis! Kalas se O/14 netbalspan…
Hoërskool Kalahari kondig hul Top 10 Gr 12 presteerders aan
Hoërskool Kalahari van Kuruman het hul Top 10 Gr 12 akademiese presteerders vir die tweede kwartaal aangekondig. 1. Louis MYBURGH (87,29%) 2. Lauret JONCK (86,29%) 3. Braam WIID (85,43%) 4.…
Hoërskool Kalahari kondig hul Top 10 Gr 11 presteerders aan
Hoërskool Kalahari van Kuruman het hul Top 10 Gr 11 akademiese presteerders vir die tweede kwartaal aangekondig. 1. Hanro VILJOEN (86,43%) 2. Anya SMITH (80,57%) 3. Jové VAN ZYL (78,14%)…
Hoërskool Kalahari kondig hul Top 10 Gr 10 presteerders aan
Hoërskool Kalahari van Kuruman het hul Top 10 Gr 10 akademiese presteerders vir die tweede kwartaal aangekondig. 1. Andrea BRUNDYN (90,71%) 2. Wilmari KRȔGER (88,71%) 3. Michaela DU PLESSIS (86,86%)…
Hoërskool Kalahari kondig hul Top 10 Gr 9 presteerders aan
Hoërskool Kalahari van Kuruman het hul Top 10 Gr 9 akademiese presteerders vir die tweede kwartaal aangekondig. 1. Kgarametja MOTHUPI (89,33%) 2. Nolene JONCK (84,78%) (afwesig) 3. Rias MÖLLER (84,56%)…
Hoërskool Kalahari kondig hul Top 10 Gr 8 presteerders aan
Hoërskool Kalahari van Kuruman het hul Top 10 Gr 8 akademiese presteerders vir die tweede kwartaal aangekondig. 1. Hendré NIEUWOUDT (84,67%) 2. Shekinah LOTLHARE (84,22%) 3. Tinotenda MURERE (84,11%) 4.…
Hoërskool Kalahari verwelkom nuwe onderwysers
Hoërskool Kalahari, Kuruman, verwelkom twee nuwe onderwysers, mnre De Villiers Goosen (foto bo) en Ettiene Grobler, wat hierdie kwartaal by die skool begin het.
Hoërskool Kalahari: Rugby Akademie week
Die Rugby Akademie week van 1 tot 6 Julie te Grey College in Bloemfontein het ten einde gekom. Jacques Erasmus en Hansie Fourie van Hoërskool Kalahari het tydens dié week…
Hoërskool Kalahari leerder na die VKB Knights u/17 Regional Camp
Foster Lubbe, ‘n belowende krieketspeler van Hoërskool Kalahari, was uitgenooi na die “VKB Knights u/17 Regional Camp”, wat op 20 en 21 Junie by die Manguang Oval in Bloemfontein aangebied…
Hoërskool Kalahari Rugbyspeler beste o/17 voorspeler by GWK Rugbyweek
GWK Rugbyweek – 16 tot 19 Junie 2019 te Barkley-Wes: Leslie van der Schyff van Hoërskool Kalahari, Kuruman, is by die GWK Rugbyweek aangewys (uit 8 streke) as die beste…
































