Die Rugby Akademie week van 1 tot 6 Julie te Grey College in Bloemfontein het ten einde gekom.
Jacques Erasmus en Hansie Fourie van Hoërskool Kalahari het tydens dié week deelgeneem.
Die uitslae is as volg::
1ste wedstryd vs SALSEN XV: Wen 48 – 31.
2de wedstryd vs SALSEN: Verloor 29 – 38
Foto’s: Mariaan Fourie.