)

Hoërskool Kalahari Dramaklub spog met hul eerste Toneelgroep

Toneelgroep: Voor vlnr: Juf Trudie Bester, Kalia Jordaan, Zoe Lombaard, Noleen Jonck, Charissa Benadé, Shekinah Lotlhare en Juf Elandi Theron. 

Agter vlnr: Juf Dezi Pretorius, Zavior van Rooyen, Jodeen Markram, Matlogonolo Maleka, Mnr Elandré Rheeder, Xavier Griqua, Jané Ebersohn, Liandri Serfontein en Juf Juliana De Wit.

Kuruman se Hoërskool Kalahari Dramaklub spog met hul eerste Toneelgroep. Hulle het vanjaar aan twee Toneelfeeste deelgeneem: Die Fraserburg Logan Toneelfees en die Tienertoneel in Bloemfontein, waar hulle teen baie skole meegeding het.

Hulle het baie goeie resultate gelewer en Sertifikate vir Spel en Klank verower by Bloemfontein se Tienertoneel.

Hulle het ook onlangs ‘n Komedie-aand aangebied by die Hoërskool.

Pryswenners by die Tienertoneel: Vlnr: Charissa Benadé (silwer vir tegnies: klank bo 75%), Xavier Griqua (brons vir Spel bo 65%) en Kalia Jordaan (brons vir Spel bo 65%).

 

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal