Heart Health

Hoofmeisie 2025 aan Kalas – Hoërskool Kalahari

Hoofmeisie 2025 aan Kalas. ‘n Boodskap van die Hoërskool Kalahari se Hoofmeisie 2025 aan Kalas. Danel Lubbe rig graag die volgende boodskap aan haar alma mater.

“Hoërskool Kalahari, dit is 2025. ‘n Jaar met nuwe dinge en nuwe uitdagings. ‘n Nuwe avontuur het begin. Jy is opgewonde, maar wel bang en dit is verstaanbaar.

Die lewe het baie “ups and downs”, Hoërskool het baie “ups and downs”, maar wat werklik saak maak is wat jy daarvan gaan maak!

Lees mooi die volgende 3 woorde en onthou dit: (JY MAAK SAAK)

Jo Black se lirieke in die liedjie “Rig jou oë na die berge” se woorde volg :

“As dit donker raak”

“Moet jy weet”

“Jy maak saak”

Wow, net wow. Vergeet ons dit nie dikwels as iets verkeerd gaan in ons lewe nie?!

In Genesis 1:27 word daar vir ons gesê: “God het die mens geskep na sy beeld, na die beeld van God het Hy hom geskep”

God het jou geskep, Hy maak nie foute nie. Jy is wie jy moet wees. As die negatiewe denke die positiewe denke oorheers in ń tyd van swakheid of moeilike dae, onthou JY MAAK SAAK.

JY MAAK SAAK op die Goeie Dae en op die Slegte Dae. JY MAAK SAAK elke liewe dag. Ja, jy kan hoeveel keer misluk jy maak nog steeds saak.

Staan op, stof jou skoene af en vat dit dag vir dag. Sit ‘n glimlag op jou gesig, in ‘n oogwink is jou Hoërskool loopbaan verby. Maak die beste daarvan.”

Hoërskool Kalahari JY MAAK SAAK!

DANKIE!

The Head Girl of 2025 writes the following to every Kala for 2025.

Kalahari High School, it’s 2025. A year with new things and new challenges. A new adventure has begun. You’re excited, but scared and that’s understandable.

Life has many “ups and downs”, High School has many “ups and downs”, but what really matters is what you’re going to make of it!

Read the next 2 words carefully and remember them: (YOU MATTER)

Jo Black’s lyrics in the song “Turn your eyes to the mountain” has the following lyrics:

“If it gets dark”

“You should know”

“You matter”

Wow, just wow. Don’t we often forget this when something goes wrong in our lives?!

In Genesis 1:27 we are told: “God created man in his own image, in the image of God he created him.”

God created you, He does not make mistakes. You are who you are meant to be. If negative thinking dominates positive thinking in a time of weakness or difficult days, remember YOU MATTER.

YOU MATTER on the Good Days and on the Bad Days. YOU MATTER every single day. No matter how many times you fail, you still matter.

Get up, dust off your shoes and take it day by day. Put a smile on your face, in the blink of an eye your high school career will be over. Make the most of it.

Kalahari High School YOU MATTER!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.kalaharihighschool.co.za/

Photo supplied

Become a Sponsor

Related Posts

Matriek 2024 uitslae – Hoërskool Jim Fouché

Matriek 2024 uitslae. Hoërskool Jim Fouché kondig met trots hul Matriek 2024 uitslae aan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf

Matriekuitslae 2024 – Hoërskool Goudveld

Matriekuitslae 2024 – Hoërskool Goudveld, Welkom is besonder trots op hul matrikulante se matriekuitslae vir 2024. Akademie bly Goudveld se eerste prioriteit. Die matriekuitslae van 2024 se statistieke is as…

Leave a Reply

You Missed

Matriek 2024 uitslae – Hoërskool Jim Fouché

Matriek 2024 uitslae – Hoërskool Jim Fouché

Matriekuitslae 2024 – Hoërskool Goudveld

Matriekuitslae 2024 – Hoërskool Goudveld

Outstanding Matric Results – Shangri-La Academy

Outstanding Matric Results – Shangri-La Academy

Matric results 2024 – St Andrew’s School

Matric results 2024 – St Andrew’s School

Matriekklas van 2024 – Hoërskool Ermelo

Matriekklas van 2024 – Hoërskool Ermelo

Matriek-uitslae 2024 – Hoërskool Fichardtpark

Matriek-uitslae 2024 – Hoërskool Fichardtpark