)

Hoërskool Kalahari Rugbyspeler beste o/17 voorspeler by GWK Rugbyweek

GWK Rugbyweek – 16 tot 19 Junie 2019 te Barkley-Wes:

Leslie van der Schyff van Hoërskool Kalahari, Kuruman, is by die GWK Rugbyweek aangewys (uit 8 streke) as die beste O/17 voorspeler van die toernooi.

Verder is Leslie gekies as agsteman vir die O/17 Rhinoweek span wat van 23 tot 29 Junie in Vereeniging gaan deelneem.

Leslie is aangewys as kaptein van die O/17 Van Druten-span.

Hy is ook aangewys as speler-van-die wedstryd.

BAIE GELUK Leslie.

Kalahari is trots op jou!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal