Verskeie van Uppies-netbal se speelsters is gekies as kaptein en onder kaptein van hul onderskeie spanne.
0/15: Bea Engelbrecht (o/k)
0/16: Abongile Mchlauli (o/k)
0/17: Di-Marie Visser (k) enĀ Janice Avenant (o/k)
0/18: Cleo Minnaar (o/k)
Cleo Minnaar is ook aangewys as een van die Top 35 0/18 speelsters in Suid-Afrika.
Baie geluk.
Uppies netbal is baie trots op elkeen van julle.
Foto bo:Ā L na R: Janice Avenant, Di-Marie Visser, Bea Engelbrecht, Cleo Minnaar en Abongile Mchlauli