SA Skole Atletiekkampioenskap. Hoërskool Kalahari is baie trots op twee van hul leerders, Lee-Ann van der Poel en Itumeleng Orapeleng. Hulle het aan die SA Skole Atletiekkampioenskap deelgeneem vanaf 3 tot 6 April in die Paarl.
Altwee hierdie leerders het geëindig in die Top 20 van hul onderskeie items.
- Lee-Ann van der Poel het die 20ste beste plek in Diskus behaal vir Dogters O/15.
- Itumeleng Orapeleng eindig 18de vir Seuns O/19 in die 110m hekkies.
Hoërskool Kalahari sien uit na die nuwe atletiek seisoen wat voorlê en nuwe hoogtes wat bereik kan word.
Kalahari Sports: Athletics. Kalahari High School is very proud of two of their learners, Lee-Ann van der Poel and Itumeleng Orapeleng. They participated in the SA Schools Athletic Championships from 3 to 6 April in Paarl.
Both of these learners finished in the Top 20 of their respective items.
- Lee-Ann van der Poel is the 20th best Discus athlete for Girls U/15.
- Itumeleng Orapeleng finished 18th for Boys U/19 in the 110m hurdles.
This is truly a great achievement for Kalahari High School and learners. Kalahari High School looks forward to the new athletics season ahead and new heights to be reached.
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.kalaharihighschool.co.za/
Photo supplied