)

Hoërskool Kalahari O/14 Netbalspan maak geskiedenis

Vlnr: Marilie Kotze, Shanay Kriek, Nicola Nieuwoudt, Kaylan van Heerden, Kaitlin Hoops, Leandri Serfontein, Didintle Oats en Ansheila Oosthuizen.

Hoërskool Kalahari van Kuruman se Netbal maak geskiedenis!
Kalas se O/14 netbalspan van 19 – 20 Julie by Hoërskool EG Jansen in Boksburg aan die Nasionale Kampioenskappe vir Hoërskool-spanne deelgeneem.

Sover vasgestel kon word, is dit die eerste keer dat ‘n netbalspan van Hoërskool Kalahari saam met die beste netbalskole in die land aan die Nasionale Toernooi deelneem. Kalahari se O/14 netbalspan het tydens die provinsiale uitspele 2de geëindig en sodoende gekwalifiseer om aan die Nasionale Toernooi deel te neem. 

Hoërskool Kalahari se uitslae:

Vrydag 19 Julie
Eldoraigne: verloor 5 – 21. 
Middelburg: verloor 15 – 16.
Tloukwena: wen 17 – 9
Kalahari eindig dus 3de in hul poel.

Saterdag 20 Julie
Oorkruis uitspele teen:
Capricorn: wen 16 – 11
Gelofte: wen 21 – 9
Kalahari eindig dus 17de in die land. Wat ‘n besonderse prestasie om teen die beste skole in die land mee te  ding en in die top 20 te eindig.

 Kalas is baie trots op hierdie span en hulle afrigter, Mev Juliana Nel.

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal