Hoërskool Kalahari, Kuruman, is baie trots op hul O.16 Krieketspan. Die manne het die finaal op 27 Februarie teen KEW met 16 lopies gewen.
Baie geluk, manne! Trots op julle!
#kalas2020
Become a Sponsor)
Hoërskool Kalahari, Kuruman, is baie trots op hul O.16 Krieketspan. Die manne het die finaal op 27 Februarie teen KEW met 16 lopies gewen.
Baie geluk, manne! Trots op julle!
#kalas2020
Become a SponsorGedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…
Teemane Karateklub Winter Challenge. Hoërskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…