)

UPPIES KRIEKET KRAAI WEER KONING TEEN DUINEVELD!

Agter vlnr: Johannes du Plessis (afrigter), Sylvester Hoffmann, Shaldon Cloete, John-Marc Solomon, Awie vd Westhuizen, Daylon Beukes, Ferdie Richter, JP Riel en Jacques Swanepoel (Kriekethoof)

Voor vlnr: Bradley Gous, PA Karsten, Ricky Slabbert, Jayden Fortuin, Brend Mulder en Geo Engelbrecht

Hoƫrskool Upington het Donderdag, 20 Februarie, teen Hoƫrskool Duineveld in die finaal van die Hoƫrskole 0/19-liga gespeel.

Duineveld het die loot gewen en stuur vir Uppies in om te gaan kolf. Uppies het goed begin en het ʼn sterk vennootskap gebou. Brend Mulder was die beste kolwer met 35 lopies. Uppies word toe vir 134 lopies uitgeboul.

Duineveld het gaan kolf en Uppies het van die begin af op die nommer geboul en die Velties onder druk geplaas. Hulle word vir 84 lopies, almal uitgeboul. 50 Lopies minder as diƩ van Uppies. Jaydon Fortuin was Uppies se beste bouler met 3 paaltjies vir slegs 9 lopies.

Uppies wen die finaal vir die 3de jaar in ʼn ry!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge. HoĆ«rskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal