)

Hoërskool Noord-Kaap Gholf

HNK Personeel saam met Alan Donald (oud Protea krieketspeler & Knights Afrigter) en sy Knights-span wat deelgeneem het.

Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley, se Nashua Pirates Gholfdag het op Vrydag, 21 Februarie, plaasgevind by die Kimberley Gholfklub. 18 Spanne het deelgeneem.

Die dag was ‘n reuse sukses en HNK is baie opgewonde oor die toekoms van hierdie gholfdag.

Baie dankie en geluk aan Mnr. Deon Carney en sy span met ‘n puik dag. Ook aan alle deelnemers – baie dankie vir julle deelname en ondersteuning. Groot dank word ook uitgespreek aan al die borge van die dag. Julle ondersteuning word opreg waardeer.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge. Hoërskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal