Netbal Robyne – Tien spelers van Hoërskool Kalahari in die Noord-Kaap is gekies vir die Netbal Robyne.
Die spelers wat gekies is, is:
o/14 Span is:
- Madré Janse van Rensburg en
- Bophelo Phumo
o/15 Span is:
- Limari Fleming,
- Faith Casper en
- Monthati Louw
0/17 Span:
- Keira Blom
- Patience Goto en
- Nonofo Matewes
o/18 Span is:
- Beate Lubbe
- Lieze Rossouw
- Rubies Zethe Joseph
- Afwesig : Realeboga Kgopodithate

Foto regs: Zethe Joseph.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.kalaharihighschool.co.za
Foto’s voorsien
Become a Sponsor








