Netbal Semi-finale. Die o.14 A en o.14C netbalspanne van Hoërskool Fichardtpark het hul netbal semi-finale wedstryde gister, 13 Mei, gewen. Die twee spanne speel môre, 15 Mei, in die finaal teen Sekondêre Meisieskool Oranje.
Die uitslae:
- O.14 A FHP wen 26-22 teen Hoërskool Jim Fouché o. 14 A
- O.14 C FHP wen 19-11 teen Hoërskool Sentraal o. 14 C

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








