)

Noord-Kaap Krieket – Hoërskool Kalahari leerders in spanne

Noord-Kaap Krieket. Gedurende die Desember vakansie verruil baie krieketspelers van Hoërskool Kalahari, Kuruman, hul maroon, goud en swart kleure van Kalahari vir die blou en wit van Noord Kaap Krieket.

Verskeie Kalas het deelgeneem aan streeks- en provinsiale toernooie reg oor Suid-Afrika. Die Noord-Kaap spanne het hierdie jaar baie goed gevaar en kan tevrede voel met hul spel. Lorika Kruger van Hoërskool Kalahari het uitgestaan tydens die 0/19 meisies toernooi met verskeie goeie vertonings. Sy is ook aangewys as speler van die wedstryd na afloop van die wedstryd tussen Noord-Kaap Krieket en Kei 0/19.

Die O.15 Noord-Kaap span het drie van hul vyf wedstryde in Sasolburg gewen. Die Noord-Kaap 0/16 meisiespan het aan ‘n nasionale toernooi in Oos-Londen deelgeneem en het uitstekend gevaar.

Northern Cape Cricket

During the December holidays, many cricketers from Kalahari High School, Kuruman, exchange their maroon, gold and black colours of Kalahari for the blue and white of Northern Cape Cricket.

Several Kalas also participated in regional and provincial tournaments across South Africa. The Northern Cape teams have also done very well this year and can feel satisfied with their games.

Lorika Kruger from Kalahari High School stood out during the U19 girls tournament with several good performances. She was also named player of the match after the match between Northern Cape U.19 Cricket and Kei U19.

The U15 Northern Cape team won three of their five matches in Sasolburg. The Northern Cape U16 girls team competed in a national tournament in East London and performed very well.

Carl Thole en Liam Laing van Hoërskool Kalahari saam met die 0/15 Noord Kaap span
SW van Heerden en Yden Agenbag van Hoërskool Kalahari as deel van die Noord Kaap 0/17 span
Noord Kaap 0/16 span na hul oorwinning teen Mpumalanga
Shanique Steward van Hoërskool Kalahari was lid van die Noord Kaap 0/16 meisiespan

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.kalaharihighschool.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal