)

You are sponsoring

Noord-Kaap Krieket - Hoërskool Kalahari leerders in spanne

Noord-Kaap Krieket. Gedurende die Desember vakansie verruil baie krieketspelers van Hoërskool Kalahari, Kuruman, hul maroon, goud en swart kleure van Kalahari vir die blou en wit van Noord Kaap Krieket.…