
Liga 5 Sportskiet. Thys Fourie, Leerder van Hoërskool Kalahari, Kuruman, het tydens die Liga 5 Sportskiet Goud ontvang.
Ander prestasies behaal – Seniors
- Thys Fourie: Goue medalje
- Diné Joubert: Silwer medalje
- Diné Joubert: Silwer medalje
- Matthew Wessels: Brons medalje
O.21 Pistoolskuts:
- Thys Fourie: Goud
- Matthew WEssels: Silwer
- Diné Joubert: Brons
Thys het ook Goud ontvang vir die beste o.21 Pistoolskut. Saam met dit is Thys gekies vir die Noord-Kaap span vir die SA Kampioenskappe en is tans op toer na Engeland.


Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/
https://www.kalaharihighschool.co.za/
Foto’s verskaf