WOW Spelkompetisie. Drie leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, Alinca Smit, Minette Wessels en Kamo Tsoaeli het hul skool tydens die WOW Spelfees distrik-uitdunne verteenwoordig.
Die leerders het as volg presteer:
- Alinca Smit (Graad 10): het ‘n 2de plek behaal
- Minette Wessels (Graad9): het ‘n 3de plek behaal
- Kamo Tsoaeli (Graad 9): het ‘n 4de plek behaal
Hierdie drie leerders dring deur na die Provinsiale rondte.
Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf