)
WOW Spelkompetisie – Hoërskool Jim Fouché presteer

WOW Spelkompetisie. Drie leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, Alinca Smit, Minette Wessels en Kamo Tsoaeli het hul skool tydens die WOW Spelfees distrik-uitdunne verteenwoordig. Die leerders het as…