)
WOW-Spelfees – Hoërskool Jim Fouché leerders presteer

WOW-Spelfees. 🏆 Hoërskool Jim Fouché blink uit by die WOW-Spelfees! Hoërskool Jim Fouché is ongelooflik trots op Ciara Neethling (Graad 8) en Minette Wessels (Graad 10) wat uitmuntende prestasies behaal…

WOW Spelkompetisie – Hoërskool Jim Fouché presteer

WOW Spelkompetisie. Drie leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, Alinca Smit, Minette Wessels en Kamo Tsoaeli het hul skool tydens die WOW Spelfees distrik-uitdunne verteenwoordig. Die leerders het as…