)

Hoërskool Kalahari skuts gekies vir Noord-Kaap span na SA’s

Hoërskool Kalahari van Kuruman se skuts het 16 en 17 Augustus aan die Skiet-finaal in Upington deelgeneem. Drie van Kalahari se skuts is gekies vir die Noord-Kaapspan wat gedurende die September-vakansie aan die SAS in die Kaap gaan deelneem.

Delarey Saaiman het 2 goue medaljes verower en is ook aangewys as die beste O/14 veer Noord-Kaap skut van die jaar.

Nicol Pietersen het ‘n silwer medalje verower, asook ‘n 4de plek.

Mienel Markram het 1 goue en 1 brons medalje verower.

Baie geluk aan hierdie skuts!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal