Moderne Pentathlon – HoĆ«rskool Outeniqua
Moderne Pentathlon. HoĆ«rskool Outeniqua, George, is met reg ongelooflik trots op Marco Erasmus. Hy is ān uitstaande jong atleet wat oppad is na Internasionale glorie in Moderne Pentathlon. Marco is…
Boogskiet Kwaggakompetisie – Laerskool Stulting leerder presteer
Boogskiet Kwaggakompetisie. Arnoux Hattingh van Laerskool Stulting, Humansdorp het onlangs aan die Boogskiet Kwaggaklub kompetisie en die Despatch Ope kompetisie deelgeneem. Arnoux het by die Kwaggaklub 261/300 geskiet.Ā By die…
Skietkompetisie – PrimĆŖre Skool Naudeville
Skietkompetisie – Hugo Ras van PrimĆŖre Skool Naudeville het aan ‘n skietkompetisie deelgeneem. Die kompetisie het plaasgevind op Woensdag, 1 Mei te Welkom. Hugo behaal ‘n tweede plek met die…
Mpumalanga skiet – Errie skuts opgeneem in Mpumalanga spanĀ
Mpumalanga skiet. Vyf van die Errie-skuts het die afgelope naweek aan die Mpumalanga Skiet finaal te Witrivier deel geneem. Na afloop van die kompetisie is die Mpumalangaspan aangekondig wat in Oktober…
Wes-Boland Skiet – HoĆ«rskool Swartland leerder presteer
Wes- Boland Skiet. Niel Koen, leerder van HoĆ«rskool Swartland in Malmesbury, het onlangs aan die Wes-Boland skiet-kompetisie deelgeneem. Hy behaal ān tweede plek in die juniors Windbuks rondte en ān…
Skiet Streekskompetisie – Errie-skuts wen die kompetisie
Skiet Streekskompetisie – Dertien leerders van HoĆ«rskool Ermelo het aan die laaste skiet streekskompetisie deelgeneem. Hulle het weggestap as wenners van die skiet streekskompetisie. Die uitslae was as volg: Leam…
Provinsiale Baansport Kampioenskap – Fichies leerders gekies
Provinsiale Baansport Kampioenskap. Drie leerders van hoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein is vir die Provinsiale Baansport Kampioenskappe se span gekies. Die leerders gaan vanaf 10 tot 12 Augustus aan die Nasionale…
NRL .22 SA Kampioenskappe – LuanĆ© Fick van BVHS skitter
NRL .22 SA kampioenskappe. LuanĆ© Fick, leerder van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool, het die afgelope vakansie deelgeneem aan die SA kampioenskappe .Sy eindig derde in haar kategorie, Young Guns. In hierdie…
Prysskiet 5 – Skuts van Alies het Buffel-naam hoog gehou
Prysskiet 5 – HoĆ«rskool Aliwal-Noord se skuts het die afgelope naweek aan Prysskiet 5 by HoĆ«rskool Sentraal in Bloemfontein gaan deelneem. Die skuts het die Buffel-naam hoog gehou en hulle…
Skiet – HoĆ«rskool Aliwal Noord se skuts haal semi-finaal
Skiet – HoĆ«rskool Aliwal-Noord se skuts het deurgedring na die semi-finaal. Die semi-finaal sal gehou word op 12 en 13 Augustus by HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein. Die volgende leerders het…
Kaapjag – HoĆ«rskool Robertson leerder presteer
Kaapjag – Ivan Matthyser van HoĆ«rskool Robertson het deelgeneem aan die Kaapjag. Die jaarlikse Kaapjag Intertak Spanskietkompetisie het die afgelope naweek te Velddrif plaasgevind. Spanne van ses verskillende takke van…
Nasionale Junior skietkompetisie-Leerder presteer in veerluggeweer
Nasionale Junior skietkompetisie. Zakkie Venter van Welkom Volkskool het op 8 Oktober aan die Nasionale Junior skietkompetisie by die Excalibur skietklub deelgeneem. Hy verwerf sy nasionale kleure in 0/9 veerluggeweer…
Nasionale Junior Skiet Kampioenskappe – Leerder blink uit in Veerlugeweer
Nasionale Junior Skiet Kampioenskappe. Jaden Potgieter van Welkom Volkskool het op 8 en 9 Oktober deelgeneem aan die Nasionale Junior skiet kampioenskappe. Hy word aangewys as SA Nr. 2 vir…
Vrystaat Prysskiet op eie bodem.
Agter vlnr William Muir Bruce Malherbe Rudolph Coertze Johane Malan. Voor vlnr Mandie Wiese Harm Marx Izelle van Vuuren Tydens die naweek van 13 en 14 Maart 2020 was HoĆ«rskool…
Errie-skuts verbeter wƩƩr persoonlike bestes
Vlnr:Ā Pieter de Beer,Ā Renel Swanepoel enĀ Rinus Louw HoĆ«rskool Ermelo se skuts het op 10 en 11 Maart aan die tweede prysskiet op Bethal deelgeneem. Alhoewel al die skuts goed geskiet…
Hoƫrskool Aliwal-Noord skiet Kolskoot tydens Fichardtpark Sportdag
Mandie Wiese en Harm Marx Tydens die jaarlikse Fichardtpark Sportdag, op 28 en 29 Februarie, het die skuts van HoĆ«rskool Aliwal-Noord ook deelgeneem en baie goed presteer. In die 0/16…
Hoƫrskool Aliwal-Noord by Prysskiet
Die Vrystaat Skoleskietvereniging se Prysskiet 1 kompetisie het op 7 en 8 Februarie by HoĆ«rskool Sentraal in Bloemfontein plaasgevind. HoĆ«rskool Aliwal-Noord se skuts het deelgeneem aan hierdie kompetisie en baie…
Hoƫrskool Florida Skut presteer by SAARA se SA-kampioenskappe
Nadine Nel Baie geluk aan Nadine Nel (gr. 11) van HoĆ«rskool Florida wat die afgelope vakansie aan SAARA se SA-kampioenskappe in Kaapstad deelgeneem het. Nadine skiet twee volkaarte op lĆŖ…
Hoƫrskool Florida skut skitter by SAARA se SA-kampioenskappe
Caitlin Oelofse Olimpies Dames- O/20 afdeling.Ā Ā Hiermee kwalifiseer sy om aan die dames-finaal deel te neem waar die top 8 skuts in die land meeding vir die titel van ā10M…
Errie-skuts staan uit by SAās
Tydens die Septembervakansie het agt van HoĆ«rskool Ermelo se skuts aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe te Kaapstad deelgeneem. Die skuts het besondere tellings geskiet. In die sporterklas skiet Reinhardt Vorster 1431,…
DASSE NEEM AAN SKYFSKIET-KAMPIOENSKAPPE DEEL
Vlnr: Cyrilene Coetzee en Anouska FouchĆ©. Anouska FouchĆ© en Cyrilene Coetzee van HoĆ«rskool Langenhoven het op Vrydag, 27 September tot Saterdag, 28 September, aan die SA-skyfskietkampioenskappe te Bellville deelgeneem. Anouska…
Hoƫrskool Kalahari skuts presteer
Ā o16 en o21: Mienel Markram is voor 2de van links. Drie van HoĆ«rskool Kalahari in Kuruman, se skuts, Mienel Markram, Delarey Saaiman en Nicol Pietersen, het gedurende die September-vakansie, as…
Uppies skut blink uit op SAās
Wian van As, leerder van HoĆ«rskool Upington, het tydens die September vakansie aan die SA-skole skietkompetisie deelgeneem. Hy kry brons vir o/21 Veergeweer in die drie posisie en silwer vir…
PHS SE LUGGEWEERSKUTS PRESTEER BY SA KAMPIOENSKAPPE!
HoĆ«rskool Pietersburg het vanjaar ses skuts gehad wat aan die SA Kampioenskappe deelgeneem het. Baie geluk aan Marze Becker, HanrĆØ Willemse, Shaune Otto, Johan Horn, Aiden Wiejters, en Alexander Swanepoel…
Uppies se skuts skitter
Voor vlnr:Ā Markus Gous, Ayden Smith, Ashton Willemse, Janko Botma, Wian van As. Agter vlnr: Juan Steenkamp en Petrus Labuschagne. Tydens die finale skiet-kompetisie wat op 16 en 17 Augustus in…
UPPIE SKUT WEN GOUD IN ENGELAND!
Juan Steenkamp, `n gr 12 leerder van HoĆ«rskool Upington, was onlangs vir 2 weke saam met die SA skietspan (SANSSU) na Bisley, in Engeland, wat as geboorteplek van skyfskiet beskou…
HoĆ«rskool Kalahari skuts gekies vir Noord-Kaap span na SA’s
HoĆ«rskool Kalahari van Kuruman se skuts het 16 en 17 Augustus aan die Skiet-finaal in Upington deelgeneem. Drie van Kalahari se skuts is gekies vir die Noord-Kaapspan wat gedurende die…
Errie-skuts op pad na SAās
Voor vlnr: Renel Swanepoel, Pieter de Beer, Hendrea van Zyl en Emma Stevens Agter vlnr:) John-Henri van Zyl, Reinhardt Vorster en Herman Holtzhausen. (Dehandri Morkel is afwesig tydens neem van…
Vyf Liggies gekies vir Mpumalanga skietspan
Die Liggie skuts wat gekies is vir die onderskeie Mpumalanga skietspanne staan (v.l.n.r.): Liza Giliomee (spanbestuurder), Sophia Giliomee en SumĆ© Snyman.Ā Voor sit (v.l.n.r.): Erenst Botha, MornĆ© van Aswegen en…
Vyf Liggie-skuts dring deur na Mpu-finaal
Die skuts van Ligbron Akademie vir Tegnologie het onlangs aan die Streeks-uitdunne deelgeneem wat by HoĆ«rskool Ermelo aangebied was. Die Liggie-skuts het die volgende plekke behaal. In die o/14-afdeling het…
Uppie skuts vaar uitstekend
Tydens die skoleskiet kompetisie wat op 19 en 20 Julie te Upington gehou is, het HoĆ«rskool Upington se skuts uitstekend gevaar. Juan Steenkamp en twee Landboudal skuts lĆŖ gelyk op…
Errie-skuts skiet weer kolskote
Op Woensdag en Donderdag, 17 en 18 Julie, het die Errie-skuts aan die sesde streekkompetisie vir die jaar deelgeneem. Dit was die laaste geleentheid vir die skuts om tellings bymekaar…
Errie-skuts doen dit weer
Op Woensdag en Donderdag 10 en 11 Julie het HoĆ«rskool Ermelo se skuts aan die sesde prysskiet vir 2019 deelgeneem. Komende week skiet die skuts die laaste kompetisie om tellings…
HOĆRSKOOL FLORIDA BY NOORD-GAUTENG SKYFSKIETLIGA
In ān mini-SAās oor drie dae te Hartebeespoort het 29 pistoolskuts en 217 geweer-skuts skouer aan skouer deelgeneem aan 2x 3P en 1x 10M aflos om ān groot totaal van…
Ligbron skuts neem deel aan Prysskiet 6
Die skuts van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het gedurende verlede week, vanaf Maandag tot Saterdag, 8 tot 13 Julie aan die prysskiet 6 kompetisie deelgeneem wat in Ermelo…
Hoƫrskool Upington skut na Engeland
Juan Steenkamp, Graad 12 leerder van HoĆ«rskool Upington, het onlangs aan die SANSSU skietproewe in Limpopo deelgeneem waar al 9 provinsies meegeding het in alle ouderdomme. Juan is deel van…
Hoƫrskool De Aar skuts presteer
DaniĆ«l du Toit van HSDA het aan die Interprovinsiale wedstryd deelgeneem waar hy Griekwaland-Wes verteenwoordigĀ het. DaniĆ«l is gekies as lid van die Junior Proteaspan wat aan ān internasionale toets teen…
Errie-skuts tref die kol
Die naweek van 26 en 27 April, het die Errie-skuts aan die derde prysskiet vir die jaar deelgeneem. Sewe skole, naamlik HoĆ«rskool Ermelo, Ligbron Akademie vir Tegnologie, HoĆ«rskool Hoogenhout, HTS…
Uppies Sporterskuts Seƫvier
Tydens die Skoleskiet kompetisie wat op 26 en 27 April 2019 by HoĆ«rskool Landboudal gehou is, het Uppies se Sporterskuts baie goed presteer. In die o/21 Sportergeweer kompetisie kry Juan…
Uppies skuts is staatmakers
Tydens die skiet-kompetisie wat op 5 en 6 April by HoĆ«rskool Upingon gehou is, het die Uppieskuts puik presteer en die nuwe skuts het vir die eerste keer ān skietkompetisie…
HoĆ«rskool Kalahari Skiet – Liga 2 uitslae
HoĆ«rskool Kalahari van Kuruman se skuts het baie goed gevaar tydens die Liga 2. Totaal/Algeheel O/14: 1ste Delarey Saaiman, 6de Pieter Swanepoel, 7de Francois Fourie en 9de Nicol Pietersen O/16:…
Hoƫrskool Florida skuts presteer by SAARA Gauteng ope
Caitlin Oelofse, Nadine Nel en Johan van Heerden het op 29 en 30 Maart aan SAARA se Gauteng-Ope liga te Florida Skietklub deelgeneem. Caitlin verwerf twee goue medaljes vir die…
Twee Liggie skuts gekies vir SANSSU Nasionale proewe
Die skuts van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het op Vrydag en Saterdag, 1 en 2 Maart, aan die Interprovinsiale kompetisie/ proewe deelgeneem wat in Vryheid plaasgevind het. Hanro…
EHS presteer by Interprovinsiale skietkompetisie
Die afgelope naweek, vanaf 1 tot 3 Maart, het vyf van die Errie-skuts aan die jaarlikse interprovinsiale skietkompetisie in Vryheid deelgeneem. Hierdie kompetisie vind elke jaar tussen Mpumalanga en Kwazulu…
Ligbron neem deel aan eerste pryskiet-kompetisie vir 2019
Die Skuts van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Donderdag en Vrydag, 21 en 22 Februarie aan die Prysskiet 1 kompetisie deelgeneem wat by HoĆ«rskool Ermelo plaasgevind het. Die Liggies…
Errie-skuts tref kolskoot
Vanaf 18 tot 22 Februarie het die skole-skietseisoen in alle erns afgeskop met die eerste prysskietkompetisie vir die jaar. Gedurende die jaar neem die skuts aan ses prysskiet-byeenkomste en ān…
Hoƫrskool Upington skuts presteer
Uppies het met ān groot aantal nuwe skuts die jaar begin en het ook hul eerste rolstoelĀ lugpistoolskut. Hotazel se skietkompetisie van 8 en 9 Februarie het weer baie mooi tellings…
Hoƫrskool Florida Skyfskiet-uitslae
Baie geluk vir elke skut van HoĆ«rskool Florida in Roodepoort wat tydens die Gauteng-liga pragtig presteer het. Julle toewyding en harde werk gaan nie ongesiens verby nie. Presisie 10M Caitlin…
HSDA skut skitter by die WP Bisley skiet kampioenskappe
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.17.2″] Philip du Toit van HoĆ«rskool De Aar, het die afgelope vakansie vanaf 4-6 Oktober in Kaapstad aan die 65ste WP Bisley skiet kampioenskappe deelgeneem. Hy is…
Liggie Skuts beĆÆndruk
Verskeie skuts van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het vanaf 29 September tot 4 Oktober 2018 aan die SA Skole Skiet Kampioenskappe deelgeneem.Ā Die Ligbron-skuts het goeie plekke behaal.…














