)

PHS SE LUGGEWEERSKUTS PRESTEER BY SA KAMPIOENSKAPPE!

Hoërskool Pietersburg het vanjaar ses skuts gehad wat aan die SA Kampioenskappe deelgeneem het. Baie geluk aan Marze Becker, Hanrè Willemse,

Shaune Otto, Johan Horn, Aiden Wiejters, en Alexander Swanepoel wat elk hul provinsiale klere in Luggeweerskiet ontvang het vir 2019.

Hanre Willemse verwerf goue SA kleure as o/16 sporter skut. Wen Goud in die 0/16 sporter algeheel en 3P en brons in die 10m staan. Marze Becker verower ‘n algehele tweede plek as presisie skut 0/16. Sy het ook in 0/16 presisie brons gekry vir 3P en algeheel brons en silwer vir haar 10m staan.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal