)

Hoërskool Pietersburg onderhoofseun 2019 Matrikulant van die jaar

Pieter Hoogenboezem word deur die skoolhoof van Hoërskool Pietersburg, Mnr Willie Schoeman gelukgewens.

Pieter Hoogenboezem van Hoërskool Pietersburg is as vanjaar se Matrikulant van die jaar gekroon! Pieter is Hoërskool Pietersburg se onderhoofseun vir 2019.  Pieter se ouers, Eldi en Hans Hoogenboezem, was oorstelp van vreugde toe Pieter aangewys is as die Matrikulant van die jaar!

Pieter speel rugby en sokker vir sy skool se 1ste spanne. Verder neem hy ook deel aan atletiek.

Baie geluk, Pieter. Pieties is baie trots op jou!!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal