Megan Baily, Anna-Maria Adreani en Lunje Mengezeleli
Drie van Hoërskool Punt, Mosselbaai, se leerders het die afgelope vakansie aan die Nasionale ISF Eskom Ekspo in Johannesburg deelgeneem. Lunje Mengezeleli het ‘n silver medalje asook ‘n spesiale toekenning ontvang. Anna-Maria Adreani en Megan Bailey het albei goud verwerf. Anna-Maria en Megan is ook genomineer om aan die Internasionale Ekspo-kompetitisie, wat in 2020 in verskillende lande sal plaasvind, deel te neem.
Hoërskool Punt wil hierdie leerders met hulle uitsonderse prestasie gelukwens en voorspoed toewens met die nominasieproses.